Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Drugs / Dwelms


My stories – hier sal ek in kronologiese volgorde ons verhaal probeer vertel….

My Storie 1 – 4 Januarie 2008

My Storie 2 – 7 Januarie 2008

Never Alone – 12 Januarie 2008

Hoe voel ‘n ma van ‘n dwelmverslaafde? – 24 Februarie 2008

My storie 3 (‘n Update) – 18 March 2008

Hartseer – My storie (4) – 4 April 2008

My storie (5) – 24 April 2008

My storie (6) – 5 Junie 2008

My storie (7) – 11 September 2008

‘n Brief vir my (My storie 8 ) – 29 September 2008

For Zeethan, from Mommy (My storie 9) – 20 February 2009

Mom, dad and sis (My storie 10 ) – 1 March  2009

Dwelms & Polisie (My storie 11 ) –  24 March  2009

Parool op ons voorstoep  (My storie 12) –  15 June  2009

  

Inskrywings oor dwelms

Dagga – 3 Maart 2008

Beware of Strawberry Quick – 5 March 2008

Crystal Methamphtetamine – 14 March 2008

Digital Drugs – 3 September 2008

Emmabel praat oor dagga

The Galzone praat oor Party / Street Drugs

 Signs & symptoms of drug use

Murials diaries skryf oor Drug dependency

Dwelm getuienis – 18 November 2008

Methamphetamine (TIK) – 2 December 2008

Understanding addiction   3 May 2009   

The Brain’s Pleasure Pathway –  5 May 2009

  

Foundation for a Drug-Free world

I got permission from Tom Paquette, Information Officer from the Foundation for a Drug-Free world to use their information on my blog.

The truth about “Kiddie cocaine” – 15 July 2008

The truth about “Joints” – 16 July 2008

The truth about “Painkillers” – 23 July 2008

The truth about “Heroin”  –  8 March 2009

The truth about “Cocaine”

The truth about “Crack”

The truth about “Ecstacy”

The truth about “LSD” – 21 August 2009

The truth about “Crystal Meth”

 


Skakels wat vir my van waarde was

Foundation for a Drug free world – Word ook tans op ons nasionale TV geadverteer.

NICD (National Institute on Chemical Dependency – Foto’s van verskillende straat dwelms

Street drugs

US Drug  Enforcement Administration

Indiana University  Bloomington – Foto’s

Streetsdrugs University

Patient UK – Pregnancy and street drugs

Hesketh King Treatment Centre

Favor – Faces and Voices of Recovery (Suid Afrika)

Favor blog Gaan lees gerus hierdie baie interessante artikel oor dwelms

14 thoughts on “Drugs / Dwelms

  1. Dankie dat jy dit met ons gedeel het Zee. Ek wens ek kon jou ‘n drukkie gee … maar ek bid dat God sy hand oor julle as gesin sal hou. Sterkte vir jou.

  2. Ek los toe sommer ‘n comment maar lyk my eks ‘n leek..
    hoe verder ek hier by jou lees hoe meer voel ek eks dalk verkeerd
    As als wat jy al gedoen het nie kon help… Is jou eie raad nou glad nie meer so kras as wat ek vroeeer gedink het nie!

  3. Hi Zee,
    i feel so much for you and your family! I can only imagine what you’ve been through!
    How are they doing now?

  4. Help, my seun is beslis ‘n dwelmverslaafte. Kan God my kind nog red. Hys 20 jaar oud en ek glo gebruik TIK. Sy omstandighede is nie goed by die huis met ‘n stiefpa wat hom haat.

    Help asseblief om te bid

  5. Joey, verseker kan God jou kind red. Hy moet net vir Hom vra om hom te verlos. Die probleem is, dat hulle op die oomblik dink hulle weet beter as enige een van ons, en wat hulle doen nie verkeerd is nie. Die situasie met sy stiefpa maak dit dan ook nie beter nie…..

    Ek dra julle hele gesin in my gebede op!

  6. Hi daar…
    Ek wonder of iemand my dalk kan help?
    Ek het een van my vriende die naweek met ietsbaie snaaks gevang…
    Dit was n wit klippies wat in n stukkie plastiek toe gedraai was.
    Saam dit was daar n pypie in sy sak.
    Hy het een wonderlike kind, en n baie goeie vrou.
    Hy het haar saterdag toe sy die goed by hom gevat het deur die gesig geslaan.
    Wat se soort drug is dit wat is die nagevolge ens.
    My vriendin weet nie dat ek die goed weet nie, haar boetie wat by haar bly het my vertel dat hy haar geslaan het.
    Hulle is al 6jaar saam en 2getroud.
    So wat kan ons doen hy kan nie rehab toe gaan want hy is die enigste broodwinner.
    Asb dit is baie dringend…

  7. Lize, dit kan heel moontlik rocks wees (gekristaliseerde cocaine wat met ‘n glaspypie gerook word – ander naam ook crack cocaine) Ek het nog nie die post gedoen nie, maar jy kan gerus gaan lees by Foundation for a Drug free life – link is hierbo. Gaan soek vir cocaine en crack.

    Ek weet dat die drug (soos meeste ander) hulle baie moeilik maak, aggresief veral..

    Die eerste stap is vir hom om te erken wat ek dink nie maklik gaan wees nie, want hulle deny dit altyd. ‘n Mens kan detox by die huis, maar dit is baie moeilik om dit alleen te doen. En die support daarna is eintlik die grootste ding van alles.

    Hy kan by NA (Narcotics Anonomys) aansluit wat sover ek weet gratis is en die nodige ondersteuning daar kry. Julle kan dalk ook by julle dominee gaan aanklop vir hulp.

    Probeer uitvind of sy mediese fonds nie vir die rehab sal betaal nie, baie mediese fondse betaal vir so iets een keer per jaar. Julle kan dalk sy werk nader (maar wees net versigtig met dit want dit kan dalk sy werk in gedrang sit) om uit te vind of hulle sulke behandeling met betaling sal toelaat.

    Ai, ek hoop julle kom reg…..

  8. Hey man jou bloubulmovie is great! Beste song gekies!! Jou blog is stunning!!!Het adres vir my niggie gegee. Sy gebruik dwelms, ook toe sy swanger was. Babatjie is nou 7weke oud. Groete da!!! baie soene vir “ivory”!!1Hoop ons kuier gou weer saam!! Natasha. Mwah!!!

  9. Kan jy my vertel wat die fases is wat ‘n dwelm verslaafde deurgaan tydens onttrekking asb.

    • Hi the process is called “cold turkey”
      Your body shivers and shakes and it feels awful. Some people have nody pains. I went thru it all alone. Its an awful feeling BUT!!!! It lasts only for a short while and it is worth it at the end. Alifetime with out drugs fr just a few days of feeling like you have a terrible flu is worth it!

  10. Hi, ek wil graag weet, my verloofde is nou so 2jaar skoon. hoe lank bly drugs in jou sisteem (hy het dit vir 7 jaar gebruik) en self besluit om te rehab. hy se hy dink soms daaraan, maar stel nie belang om weer te gebruik nie. Is daar ‘n tydperk aan verbonde voordag mens seker is dat hy nie sommer weer sal swig nie?

  11. Sal ook graag wil weet hoe lank dit in mens se sisteem bly?

  12. more

    kan iemand my help asb wat kan mens ‘n persoon gee wat cat gebruik –baie stress en enigste broodwinner- was al in rehab kan nie weer beskostig – is daar enige medikasie wat hy kan gebruik om hom te help – hy is 29 jaar outd

  13. Hoelank vat tik om uit jou sisteem te kom? En wat kan die persoon gebruik om sy liggaam vinniger skoon te kry van trike?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s