Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

♥♡♥Zeethan♥♡♥

8 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

8 thoughts on “♥♡♥Zeethan♥♡♥

  1. Hy is regtig ‘n pragtige seuntjie met daardie blonde krulle en blou ogies🙂

  2. Kyk net hoe pragtige kind word hy!! Zee, geniet hom elke oomblik en druk hom sommer ‘n ekstra enetjie van my af.

  3. Hy lyk nes ‘n engel!

  4. Wat ‘n pragtige seuntjie!!

  5. Steeds die allermooiste engelkind wat ek nóg gesien het!

  6. Toekenning vir jou – gaan loer by my werf..

  7. Kosbaar. Ek is so lief vir kinders. Kyk sy ogies. So onskuldig. xx

    • Dankie Roer. Jy moet sy oog wimpers sien. To die for🙂

      Ek is ook so lief vir kinders. Gisteraand kuier ons bietjie en ek het so lekker pop gespeel met ons nuwe kleinding in die familie. Ai, ek kan nie wag vir my dogter om enetjie te kry nie🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s