Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Happy 3rd b’day Zeethan

13 Kommentaar

wishingfriends.com

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

13 thoughts on “Happy 3rd b’day Zeethan

  1. Baie geluk met jou verjaarsdag (((Zeethan)) geniet jou partytjie en presente!!
    x x

  2. Baie geluk Zeethan! Hoop daar’s lekker baie soetgoed😉

  3. Baie geluk pragtige seuntjie!!!!! Ek hoop ek kan sommer binnekort met jou kennis maak en jou ‘n GROOOOOOT drukkie gee!!
    Ek hoop ouma bederf jou uit jou nate uit!!!!!!

  4. Sjoe

    Een van die dae wys jy ons foto’s van sy matriek afskeid. Nou die dag nog het hy probeer om sy eie doek te ruil.

    Ek hoop die mannetjie het ‘n lieflike dag gehad.

  5. Veels geluk liewe maatjie omdat jy verjaar. Mag die here jou seën en nog baie jare spaar!!Het gisteraand al ‘n drukkie gestuur. Hier’s nog een!!! xxx

  6. Geluk an die grootman en sy Ouma.🙂

  7. Zeethan,
    Hierdie tannie hoop dat jy die lekkerste partytjie in die hele wye wêreld gaan kry, met die grootste en mooiste geskenk wat pappa, oupa en ouma en tannie marcia in die hande kon kry – jy moet ons kom vertel watse persente jy gekry het, en jy moet mooi glimlag vir al die foto’s sodat ouma kan kom spog hoor!!!

  8. Baie Geluk Zeethan, hoop jou dag was vol lag, lekkernye en liefde.
    xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
    Tan Nimsi

  9. Oooeee….Lekker bederf!

    Geluk julle! x x x

  10. Ag jinne en toe mis ek die allerfraaiste seuntjie se spesiale dag😦
    Hoop hy’t ‘n wonderlike verjaarsdag gehad, hier’s vir hom ‘n paar drukkies
    (Zeethan) (Zeethan) (Zeethan)
    en ‘n paar vet klapsoene
    x x x x x

  11. sjoe, ek kan nie glo hy is al 3 jaar oud nie.

    Baie geluk ou grootman……

  12. Liewer laat as nooit! Kan jy glo…3! Baie baie geluk en mag jul emmer van vreugde bly oorloop! Kyk bietjie hier🙂

    Maar hierdie ene vat nog die cherry! Die dogtertjie was net 4 toe sy die skaak-variant begin het…”blank chess”…sy’s #n “chess prodigy”…baie oulike manier van skaakspeel! Jy begin met ‘n lee bord en gebruik stukke soos jy dit nodig kry!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s