Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Zeethan, mag jy vir ewig swerf!!

11 Kommentaar

Truly amazing!!!
Ek het net nou net hierdie email ontvang🙂

Die foto het Pikkie in Desember 2008 vir my gemaak toe ons vir Shasha gekry het en ek het die foto op my blog gesit, wat Pikkie op haar Internet Scrapbookflair profile gemaak het.   Iemand kon hierdie foto net van my blog af gekry het, of was dit dalk iemand wat ek die foto ge-mail het……

Die woorde wat saam met die e-pos rondgaan is truly net amazing!!

Ek haal maar die email adresse uit😉

From: …..
To: zee
Date:2009/10/17 10:26:52 AM
Subject: FW: Glasstukke

From: …..
To: ……
Date: Thursday, October 15, 2009, 11:29 AM
Subject: FW: Glasstukke

From: …..
Sent: 15 October 2009 9:29 AM
To: …..
Subject: FW: Glasstukke

image001

Soms is n mens se lewe vol glasstukke,
Wat baie seer en diep sny,
Maar die Here skraap al die stukkies glas bymekaar
Herrangskik dit en maak die mooiste mosaiek daaruit.
Dis hoekom jy so mooi mens is,
Jy het toegelaat dat GOD jou skep,
Elke dag!
Geniet jou dag en dankie dat jy so spesiaal is.

image002

Moenie vandag probeer om GOD se hand vas te hou nie…
Laat Hy joune vashou! Hy doen die hou werk,
doen jy net die vertrou werk.
Mag jy Sy vashou werk beleef.

LONG LIVE ZEETHAN ON E-MAILS SPREADING GOD’s WORD!!!!

zee sig 2

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Zeethan, mag jy vir ewig swerf!!

  1. My maggies Zee, en daar IS hy toe ‘n celeb! (Het jou mos gese sy gesiggie hoort op ‘n groetekaartjie!)
    Dis PRAGTIG…

  2. Ai, Zee! Issit nie amazing nie?! 😯

  3. Ek kry sommer sulke vlae hoendervleis!

  4. Hy is ‘n Celeb😉

  5. Het ook die e-pos ontvang en nogal gedink die outjie lyk vreeslik baie na Zeethan…

  6. Nou kan jy nou meer….

  7. Jinne hoe klein kan die wereld nou nog wees! En die woorde is waaglik pragtig🙂

  8. Ek het hierdie e-pos gekry en gedink dit is maar net ‘n foto van ‘n seuntjie, min wetend dat daar eintlik ‘n verhaal omtrent hierdie pragtige mensie is. Een van die mooiste stories net soos wat Jesus, die beste storieverteller, sou vertel het. Zeethan se storie het my so geraak en ek sou graag op hoogte wou bly met sy vordering en ook sy ma en pa se vordering.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s