Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Oppad……..

12 Kommentaar

Eiland 2

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

12 thoughts on “Oppad……..

  1. laat daar asb vir my ook ‘n plekkie wees om in te kruip…I so need a vacation, a permanent one!

  2. Ek kom saam!!! Zee, een van die dae kan jy vir my kom kuier by die Wildekus! En dalkies ietsie kom drink in my eie koffiewinkel😉

  3. Ag Zeetjie. Ek is nou jammer om jou dit mee te deel, maar daardie eiland van jou is egter nie meer beskikbaar nie. EK HET HOM LAAAANKAL GEKOOP! 🙂 :0

  4. Ek kry jou daar vriendin!

  5. Net ‘n freaking stoel is al genoeg vir my… Zee, even ‘n handdoekie sal genoeg wees… Net ‘n ou plekkie asseblief!

  6. WnB, ek is net besig om vervoer vir ons te reël, dan is ons weg🙂

    Kaalvoetkind, ek bou sommer spesiaal jou eie huisie net waar jy hom soek😉

    Sonkind, jy is welkom!! Wat, trek jy Natal toe? Ek maak beslis ‘n plan as ek weer see toe gaan!

    Ogies!!!! Nee, daar is twee van hierdie eilande, reg langs mekaar. Ek het nog net sowat $20000000000 Zim$ om te betaal dan is die ene myne🙂 O ja, ek het toe jou spieël gekry op google, ek het vir ons 10 bestel om saam te vat, want verseker gaan ek nie worry oor my gewig daar nie, en as ek nou elke dag so mooi gaan lyk in daardie spieël😆 gaan die kaap hollands wees daar!

    Nimsi, kan nie wag nie!

    Pikkie, jou huisie sal gebou word, met net die beste fit vir ‘n vrou soos jy! Net wat jy begeer vir jou en jou kroos sal daar wees!

    O sorry, daar sal net nie internet wees nie😦

  7. LOL! Dis nou ‘n classic! 😆

    Enjoy, Zee, en mag ek af en toe vir jou kom kuier? 😉

  8. okay okay ek sien julle almal wil nou eiland toe trek. ek sal die tuine en die swembaddens skoon hou… hoe like julle daai idee😉

  9. Eks ‘n goeie kok, maak die heerlikste disse, is daar ‘n plekkie vir my op die eiland?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s