Zeethan 2009/10/04 by Zee 8 Kommentaar Advertisements Rate this:Share this:Share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Click to email (Opens in new window)Click to print (Opens in new window)Click to share on Reddit (Opens in new window)Like this:Like Loading... Related Outeur: Zee Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....
2009/10/04 om 3:10 NM
*mwah (‘n soen op daai wangetjie)
Zee’tjie, hy word net mooier en mooier hoe groter hy word.
2009/10/04 om 6:43 NM
Jinne Zee, daai gesiggie hoort mos op die verpakkings van babaprodukte…. hy is beeldskoon.
2009/10/04 om 9:17 NM
Die kind word net mooier en mooier. En hy lyk na jou, Zee! 🙂
2009/10/05 om 8:33 AM
Jinne, maar die kind is mooi. Zee, jy moet hom toesluit tot hy 100 is!!!
2009/10/05 om 10:31 AM
Ek gaan hom steel.
2009/10/05 om 11:11 AM
Pragtig!!!!!!!
2009/10/05 om 11:33 AM
Dankie julle!!
Maxie, wat dink jy, sal ek hierdie fodie vir Pampers, Huggies en wie nog stuur? 🙂
2009/10/06 om 7:57 NM
Sommer ook vir Purity, Nido’s, Elizabeth Anne’s, Johnson&Johnson, moenie van Anne Geddes vergeet nie!
O ja, en die Hallmark mense… ek picture hom op kaartjies tussen engeltjies, en almanakke…!