Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

♥♥My meisiekind se mooiste dag♥♥

33 Kommentaar

Marius & Marcia

12 September 2009

Marcia buite in ons tuin net voor ons kerk toe vertrek het.

M 1

 Die gevolg

M 3       M 2    

Arriveer by die kerk

M & M Troue 040       M 17jpg

Ge-ring🙂

 M & M Troue 056

 M & M Troue 074

 Foto’s binne die kerk 

M & M Troue 085      M 20

 Foto’s in die kerk se tuin

 M 5    M 5

 M 7

 Die troukar

M 8

Ingang na onthaal saal en hoe die saal binne gelyk het

M 22     M 21  

M 23

Die “Speech”

Glo vir my daar was menigte ogies wat ‘n traan gepik het🙂

M 9

Good day Ladies and Gentlemen, for those of you that don’t know me,  my name is M…, I’m the father of the beautiful bride.  I  would like to take this opportunity to welcome each and everyone in sharing and making this a special day to be remembered.

A special welcome to those from far and beyond.  (Hier noem hy almal)

H en A (Marius se ouers), dit is vir my n groot voorreg om julle te verwelkom in die familie.  Baie welkom.

Marius and Marcia, as one you look radiant and fantastic today, the glow is blinding.

As I look at my daughter, the bride, I can’t help but reflect on all the years I was lucky enough to watch her grow and become the beautiful woman she’s today.  She captured my heart on the day she was born, and I became more and more in awe of her as the years passed by.  She’s my little girl, my princess my darling and ray of sunlight, and no matter what her age, she’ll always be those things to me. (Hier huil pappa snot en trane en moes eers oge gaan droog maak🙂 )

But today as I watch her marry a wonderful man, I’m filled with pride, joy and I’m confident that she and Marius are about to embark on a wonderful journey filled with the love and happiness that can only come as husband and wife.

May the two of you always treat each other with love, respect, honor, compassion and kindness.

M and I said we are not losing Marcia, we are gaining a son.  (Marcia : As ek vir jou n dag kon kies sou die dag so mooi wees soos jou hart, so wonderlik soos jou mens wees en so sonnig soos jou glimlag.)

And as we have got to know Marius over time we have come to the conclusion that he will take good care of Marcia.  He has shown himself to be exactly the man we had always hoped Marcia would marry.  Family is the most important thing to him.  He is really hard working and he has immaculate taste that is why he chose Marcia.  (Except for his support of the Lions)

Marius it gives me great pleasure, pride and joy to formally welcome you into our family, and I hope that you’ll be pleased to be a member of the S……. clan.

Ten Commandments on marriage

  1. Marriages are made in heaven.  So is thunder and lightning
  2. If you want your wife to listen to every word you say, talk in your sleep
  3. Marriage is grand and divorce is 100 grand
  4. In the first year of marriage the man speaks and the woman listen.  In the second year the woman speaks and the man listens.  In the third year of marriage the  both speak and the neighbours listens
  5. When a man opens the door of his car for his wife you can be sure of one thing:  Either the car is new or the wife is
  6. Marriage is when a man and a woman become as one, the trouble starts when they try to decide which one
  7. Before marriage a man will lie awake all night thinking about something you said.  After marriage he’ll fall asleep before you finish
  8. Every man wants a wife who’s beautiful, understanding, economical and a good cook.  But the law only allows for one wife
  9. Marriage is a matter of chemistry.  That’s why one treats the other like toxic waste
  10. A man is incomplete until he’s married.  After that he’s finished

Marius and Marcia, I would like to give you a few tips that you should follow in life

Pencilmaker

In the beginning the Pencil maker spoke to the pencil saying

There are five things you need to know before I send you out into the world.  Always remember them and you will become the best pencil you can be”

  1. You will be able to do many great things, but only if you allow yourself to be held in someone’s hand.
  2. You will experience a painful sharpening from time to time, but this is required if you want to become a better pencil.
  3. You have the ability to correct any mistakes you might make.
  4. The most important part of you will always be what’s inside.
  5. No matter what the condition, you must continue to write.  You must always leave a clear, legible mark no matter how difficult the situation.

The pencil understood, promising to remember, and went into the box fully understanding its maker’s purpose

Now, replacing the pencil with yourself, always remember these rules and never forget them, in this way you will become the person you want to be

  1. You will be able to do many great things, but only if you allow yourself to be held in God’s hand, and allow other human beings to access you for the many gifts you possess.
  2. You will experience a painful sharpening from time to time, by going through various problems, but you’ll need it to become a stronger person.
  3. You will be able to correct mistakes; you might make or grow through them.
  4. The most important part of you will always be what’s on the inside.
  5. On every surface you walk, you must leave your mark.  No matter what the situation, you must continue to serve God in everything.

Everyone is like a pencil…… created by the Maker for a unique and special purpose

By understanding and remembering, let us proceed with our life on this earth having a meaningful purpose in our heart and a relationship with God daily.

I would finally like to say a couple of thank you messages.

Firstly, to my daughter and her husband, for making me the happiest, proudest father around today.  Thank you.

Al die ander bedankings…

Marcia, hierdie liedjie is spesiaal vir jou van mamma af  (Ja, toe is daar weer ‘n paar trane gepik en ek en my meisieking het net oge vir mekaar gehad hier)

M 10

Last but not least, to all of you for joining us in our celebration here today.  You have all helped make it such a magnificent occasion.

Marcia, you will always our my pride and joy, your happiness is our deepest desire.

Ladies and Gentlemen, on behalf of all of us, I offer a toast to Marius and Marcia’s love and happiness
Happiness forever

Hier klink ek ‘n toast op my dogter en nuwe seun :) 

M 11

 My boet en sus🙂

M 15 
Oupa, Ouma en Zeethan wat lekker aan sy cupcake smul

M 14

Soos enige troue het hierdie een ook nie glad verloop nie :)  Oppad kerk toe onthou ek en my suster ons het Marcia hulle se ruikers vergeet en moes vinnig terug huis toe jaag om dit te gaan haal, en deur dit het die diens natuurlik laat begin🙂

My baadjie wat ek laat maak het, het ek eers Vrydag gekry, die moue was vir my te kort en ek het net nie reg gevoel nie, gelukkig kon ek dit uit trek toe ons darem by die saal was en ek nie meer so ongemaklik in dit gevoel het nie.

Ai, dit was darem maar ‘n lekker troue gewees🙂

zeesig1

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

33 thoughts on “♥♥My meisiekind se mooiste dag♥♥

  1. Dis ‘n pragtige troue! Baie geluk hoor!

  2. Absoluut beautiful!! Julle het almal so pragtig gelyk!
    Zee, jou hare lyk nou baie mooi – pas by jou.

  3. Marcia looked stunning.
    Congratulations!!

  4. Alles het pragtige gelyk. Baie geluk aan almal en beste wense vir die bruidspaar!

  5. PRAGTIG!!! BAIE geluk!!

  6. Spog Troue!! Jy kan so trots wees!! Nog maals geluk!!

  7. Luister nou eers na die spesiale liedjie! “My Meisiekind” Die woorde is so spesiaal!! Ek het 6 jaar terug ook vir ons dogter gesing. Laat my nou ver terug dink!

    • Ai Carolina, ek en en Marcia het so gehuil vir mekaar, dit was asof net ons twee bestaan het op daardie oomblik toe die liedjie gespeel het🙂

  8. Ag Zee, dit lyk na ‘n wonderlike dag! Baie geluk met haat troue.

  9. Pragtig!!!! en Baie Geluk!!

  10. troues is altyd lekker!

    Ek moet bieg…. Ek hoop ek vang vinnig genoeg man sodat my dad my ook die kerk kan instap en ‘n speech gee…

    • GvdS, ek hoop darem dat dit nie te ver in die toekoms sal wees nie, ek dink dit moet so spesiaal wees om deur jou paps ingebring te word en dan so mooi speech van jou paps af te hoor!

  11. Baie dankie vir almal se mooi wense!

  12. Heita Zzz’tjie! Thanks vir sharing hierdie special memory met ons!! Pragtigste allermooiste meisiekind wat jy het. En dan kry jy nogge seun ook by!
    (Daar is 2 dinge waaroor ekke vrek: 1 is ‘n man wat waagmoedig genoeg is om kaalkop die wêreld te trotseer – en 2 ‘n man wat fuchsia-pienk ‘hot’ laat lyk:mrgreen: )
    xx

    • Groot plesier BB🙂

      DIe eerste keer toe Marius vir my ma se het ek nie geweet hy praat nou eintlik met my nie🙂 dit klink nogal snaaks hoor!

  13. Zee,
    Sjoe, g’n wonder jy wil bietjie laaglê nie!! Al daai adrenalien.

    Marius en Marcia baie geluk. Mag hierdie beloftes en geluk ‘n leeftyd duur…. Regtig.

    Zee, dit was, volgens wat die foto’s wys, een lieflike geleentheid. Ook aan jou en manlief – geluk.

    • Glo vir my, ek is nou eers weer lus vir iets, so n geleendheid put mens nogal uit hoor🙂 Ek dra jou boodskap oor aan hulle!

  14. Mooi mooi mooi!
    Pragtige bruid, pragtige onthaal, pragtige “speach”!

  15. Zee, wat n mooi troue, baie geluk aan julle en die bruidspaar. Sê vir “Pappa” sy gevleulde woorde is stunning, nogmals baie geluk

  16. Beautiful!!! Baie geluk! 🙂

  17. Baie geluk! Hoop hulle sal vir ewig gelukkig en vol liefde vir mekaar wees!

  18. Als lyk so pragtig!!

  19. Alles en almal het so pragtig gelyk! Baie geluk aan Marcia en Marius – mag die res van hulle lewe saam net so spesiaal wees! Die nuwe haarstyl pas jou 100% Zee!

  20. Zee ek het nou al ‘n paar keer kom kyk die afgelope tyd juis hiervoor, jy en jou man mag maar trots wees! dit is net pragtig.

  21. Marcia het kom inloer en sy sê baie dankie aan almal vir die mooi wense!!

  22. My magtig! Marcia lyk nes haar ma. Wie sou kon dink dat daardie klein ou dogtertjie van baie jare gelede nou ‘n pragtige jong, getroude dame is. Mag dit ‘n huwelik wees van min hartseer en baie vreudge. Mari en Marc – mag dit die begin wees van vele kleinkinders.

  23. sjoe zee…. moet net eers se jy het pragtig gelyk.

    die troue en die bruid lyk pragtig. hoop die twee is vir altyd gelukkig saam.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s