Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

The truth about Cocaine

4 Kommentaar

Cocaine 1

Cocaine 2

 Cocaine 3

 Cocaine 4

 Cocaine 6

Facts About Cocaine

Street names for Cocaine:

• Aunt Nora
• C
• Mojo
• Pony
• Toot
• Ball
• Blow
• Dust
• Nose candy
• Sneeze
• Charlie
• Flake
• Paradise white
• Sniff
• Coke
• Ice cube
• Paste
• Snow
The Truth about Cocaine describes this drug, once the favorite of corporate executives and entertainment personalities, now a deadly street killer. 

Cocaine and crack cocaine can be taken orally, through the nose (snorted), intravenously, or, in the case of crack, through inhalation of the fumes from heating it.

The terms used to describe ingestion include chewing, snorting, mainlining or injecting and smoking.

The word cocaine refers to the drug in a powder (cocaine) form and a crystal (crack) form. It is made from the coca plant and causes a short-lived intense “high” that is immediately followed by strong feelings of depression, edginess and a craving for more.

Short-term Effects:

Cocaine causes a short-lived intense “high” that is immediately followed by the opposite — intense feelings of depression and edginess and a craving for more of the drug. People who use it often don’t eat or sleep properly. They can experience greatly increased heart rate, muscle spasms and convulsions. The drug can make people feel paranoid, angry, hostile and anxious, even when they aren’t “high.”

Long-term Effects:

In addition to those already mentioned, cocaine can cause irritability, mood disturbances, restlessness, paranoia and auditory hallucinations. Tolerance to the drug develops so that more is needed to produce the same “high.”

Coming down from the drug causes severe depression, which becomes deeper and deeper after each use of the drug. This can get so severe that a person will do almost anything to get the drug—even commit murder. And if he or she can’t get cocaine the depression can get so intense it can drive the addict to suicide.

Download the full version of Cocaine

Foundation for a drug free world

zeesig1

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

4 thoughts on “The truth about Cocaine

  1. Dit klink dodelik en ontsettend gevaarlik!
    Dankie vir die inligting.

  2. Scary stuff…

    Ek praat nou die dag met ‘n graad 8 kind om bietjie uit te vis oor sy skool, want ek oorweeg dit om die Engelse kind uit sy skool te haal en eerder soontoe te stuur (dis net ‘n straat van ons af).
    Dis ‘n topskool, die afgelope paar jaar aangewys as die beste in die hele distrik.
    Sy doodonskuldige antwoord toe ek vis oor moontlike dwelmgebruik in die skool, is:
    “A lot of the kids JUST smoke pot, but drugs? No, not as far as I know.”
    Dis skokkend dat die kinders nie besef dagga is ‘n dwelmmiddel nie.

  3. Boendoe man het my gevra om hierdie te versprei aan haar blog gesin:

    Ok, Boendoe is weer weg, daar gaan nou baie navrae en soektogte wees.. Die rede hoekom sy haar Blog delete het is ek ( Wisecrack).Haar man vir die wat dit nog nie agtergekom het nie.Soos seker die grootste deel van haar blog gesin, het ook ek gaan soek na haar nuwe blog.Baie gevind wat kon relate en haar oor n paar gekonfronteer.( Geen privaatheid of eie identiteid gegun nie.)

    Baie harrass en onreg aangedoen. Is seker sy is met n klomp van julle in kontak op e pos, vir die wat nie is nie, hoop sy begin weer gou post.

    Wat meer kan ek se, mis haar blog net so veel as almal.

    Wisecrack.

    Ps, ek is die bad guy hier, nie BOENDOE nie

    • Hoop Boendoe lees die kommentaar:Ou Boends, ek het maar min kommentaar gelewer by jou en al die ander blogs maar het dit altyd gelees en daar was ook altyd iets wat my nader aan jou laat voel het.   Gaan jou nou baie mis. Moet jou nie teveel aan ouens se negatiwiteit steur nie. Dis baie erger hier waar ek in die aftreeoord bly want almal is almal se besigheid en die ou mense het gewoonlik als aan die stert beet, maar as ‘n ou positief bly, kan die negatiewe kommentaar nogal baie vermaaklik wees. Gaan jou mis. Love u

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s