Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

The truth about LSD

8 Kommentaar

LSD 1

LSD 2

LSD 3

LSD 4

LSD 5

Street names for LSD.

• Acid
• Microdot
• Trips
• Cid
• Purple Heart
• Blotter
• Tab
• Illusion
• Daffy duck

LSD is sold in tablets, capsules or in liquid form. It is commonly added to absorbent paper and divided into small decorated squares. Each square is a dose.

LSD is still one of the most potent mood-changing chemicals and poisonous substances on Earth. It is manufactured from a fungus that grows on rye and other grains. Its effects are unpredictable. A tiny amount can produce 12 hours or more of effects.

Short-term Effects:

Dilated pupils, higher body temperature, increased heart rate and blood pressure, sweating, loss of appetite, sleeplessness, dry mouth and tremors. People can experience severe, terrifying thoughts and feelings, fear of losing control, fear of insanity and death and feelings of despair while using LSD.

Long-term Effects:

Flashbacks, or recurrences of parts of the “trip” experienced long after the drug was taken and the effect apparently wore off. An LSD “trip” usually begins to clear up after about 12 hours but some users manifest long-lasting psychoses.

Download the full version of LSD

Foundation for a drug free world

zee-5

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

8 thoughts on “The truth about LSD

  1. Wow…. skrikwekkend!

  2. Sjoe… ja inderdaad skrikwekkend! Dankie Zee dat jy al hierdie inligting met ons leke deel!

  3. Net vandag hoor ons by ‘n jong man (by SA-Huis in London-Trafalgar Square) dat hy saam met 15 ander jonges van SA in ‘n huis gebly het en hoe die jonges dan begin drugs gebruik en hoe baie verslaaf raak daaraan. Volgens hom maak die klinieke in SA duisende rande met die jong-verslaafdes uit London. Wat ‘n jammerte!

    • Nikita, ek vries sommer hier in my stoel. Op ‘n stadium het ons mos reëlings getref om vir M & C soentoe te stuur, om hulle weg te kry van hier af, maar ook om hulle van my af weg te kry sodat ek nie meer seer kon hê nie, maar gelukkig het ons planne nie afgeloop soos ons wou nie, en as ek nou hier lees wat jy skryf, is ek bitter bitter dankbaar, wie weet, dalk was hulle dalk nou dood.

      • Zee, ‘n familie-lid was hier vir ‘n paar jaar soort van “in beheer” van ‘n paar huise wat hy so uitverhuur het (namens die eienaars- hy’s intussen terug in SA) en hy’t vertel hoe moes hy time and again gaan kinders “red” en ouers in SA kontak en vir hulle vertel wat hul kind hier oorgekom het. Die ouens in “sy” huise het hom soos ‘n “pa” gesien (alhoewel hy byna hul ouderdom was!) en hy het meer as een keer ‘n “jongeling” gaan “red” in die dole en moes dan die treurige nuus aan ouers oordra. Hy kan jou lang stories daaroor vertel. Ek was dus nie verbaas toe die outjie vir ons dit vertel het nie en het dadelik geweet waarvan hy gepraat het. Kinders kom hier en skielik is hulle “sonder ma en pa” en voel hulle “nou’s die wereld ons s’n” en ruk heeltemal hande uit, want daardie dissipline-kringloop is verbreek. Dan is hulle so “uit hul kassies” dat hulle nie kan terug nie. Sad.

  4. Ek gaan nie jok nie… Girlie was stout en het geeksperimenteer! Ek gaan ook nie jok en se daai gevoel is ongelooflik lekker nie!

    Maar NOOIT OOIT WEER NIE!!!!!

  5. Paula en Nimsi, dit is skrikwekkend, en ek hoop tog met die soort artikels wat ek hier plaas, dat iemand wat dit leeg wel die “lig” sal sien met dit.

    Dankie vir die inloer!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s