Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Moooooo

11 Kommentaar

Ek is ook gehook, en dit is alles Dellie se skuld!!!😯

Maar, dit is lekker, en dit hou my mind af van ander dinge op die oomblik!

Hierdie is vir al my Farm Town bure🙂

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Moooooo

  1. Ek pleit skuldig – maar issit nie lekker nie?😉

    Die video is classic – het dit sommer al ‘n paar keer gekyk. BTW, het jy opgemerk die hane loop agteruit?😆

  2. Ok ok – ek sal jou damn tamaties kom ontpit:mrgreen:
    Ek is nog te bang gewees om te kom farm. (ek is ‘n addiction-candidate van formaat!!)

  3. Hoe cute is dit! – Die koei…..

    BB dit is die rede hoekom ek nie farm nie. Ek het die eerste weergawe probeer (Myfarm) en dit is AL wat ek gedoen het. Sosiale lewe het skade gelei…..

  4. 😆
    ♪I’d like to MOOOO it!♫

  5. Genade, en daar’s ek nou een van die mal koeie. 😆 Dit is HOOGS verslawend!

  6. Yes, daar gaat farm ek toe ook, maar ek het nie ‘n clue wat om te doen nie, so eks maar ‘n kak boer, maar ‘n gelukkige mal koei! 😆

  7. hey Zee, net gou kom inloer om te sien hoe dit gaan. Hol maar rond soos n afkop hoender. Die sokker is darm amper klaar dan sal dit weer beter gaan. Als van die beste vir julle.

  8. Ek het Farm Town vandag delete!!!! Ek moes!! Ek is ‘n patetiese
    boer(in)!!! Alles het gevrot en ek’t niks geld gemaak nie. Nou is ek nie meer ‘n mal koei nie!!!!

  9. Jy boer al n hond uit n bos uit. Lekkkkeeeerrrr man.

  10. hehe……………

  11. Alta, en ek ploeg nog lekker voort😆
    Ogies nee man, ek het gesien, maar dis ook ok, alle boere het iets wat vrot😆
    ((Izak))
    Gigi, en nou hoe sal ons op jou plasie uitkom?
    GvdS, ek boer wanneer almal al slaap😆 en gelukkig is ek nie meer ‘n groot TV kyker nie, so nou ja, dis maar my plesiertjie🙂
    BB, wanneer kom jy my tamaties doen, ek plant net vanaand spesinjaal vir jou tamaties
    Boendoes HOOGS seg jy😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s