Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

God’s Pharmacy

28 Kommentaar

It’s been said that God first separated the salt water from the fresh, made dry land, planted a garden, made animals and fish… All before making a human. He made and provided what we’d need before we were born. These are best & more powerful when eaten raw. We’re such slow learners…

God left us a great clue as to what foods help what part of our body!

God’s Pharmacy!

New PictureA sliced Carrot looks like the human eye. The pupil, iris and radiating lines look just like the human eye… And YES, science now shows carrots greatly enhance blood flow to and function of the eyes.

New Picture (1)A Tomato has four chambers and is red. The heart has four chambers and is red. All of the research shows tomatoes are loaded with lycopine and are indeed pure heart and blood food.

New Picture (2)Grapes hang in a cluster that has the shape of the heart. Each grape looks like a blood cell and all of the research today shows grapes are also profound heart and blood vitalizing food.

New Picture (3)A Walnut looks like a little brain, a left and right hemisphere, upper cerebrums and lower cerebellums. Even the wrinkles or folds on the nut are just like the neo-cortex. We now know walnuts help develop more than three (3) dozen neuron-transmitters for brain function.

New Picture (4)Kidney Beans actually heal and help maintain kidney function and yes, they look exactly like the human kidneys.

New Picture (5)Celery, Bok Choy, Rhubarb and many more look just like bones. These foods specifically target bone strength. Bones are 23% sodium and these foods are 23% sodium. If you don’t have enough sodium in your diet, the body pulls it from the bones, thus making them weak. These foods replenish the skeletal needs of the body.

New Picture (6)Avocadoes, Eggplant and Pears target the health and function of the womb and cervix of the female – they look just like these organs. Today’s research shows that when a woman eats one avocado a week, it balances hormones, sheds unwanted birth weight, and prevents cervical cancers. And how profound is this? It takes exactly nine (9) months to grow an avocado from blossom to ripened fruit. There are over 14,000 photolytic chemical constituents of nutrition in each one of these foods (modern science has only studied and named about 141 of them).

New Picture (7)Figs are full of seeds and hang in twos when they grow. Figs increase the mobility of male sperm and increase the numbers of Sperm as well to overcome male sterility.

New Picture (8)Sweet Potatoes look like the pancreas and actually balance the glycemic index of diabetics.

New Picture (9)Olives assist the health and function of the ovaries

New Picture (10)Oranges, Grapefruits, and other Citrus fruits look just like the mammary glands of the female and actually assist the health of the breasts and the movement of lymph in and out of the breasts.

New Picture (11)Onions look like the body’s cells. Today’s research shows onions help clear waste materials from all of the body cells. They even produce tears which wash the epithelial layers of the eyes. A working companion, Garlic, also helps eliminate waste materials and dangerous free radicals from the body.

 Author unknown

18 Junie 2009 – Vandag is dit ons 26ste huweliks herdenking…..

Wippie vra so mooi vir ‘n stukkie tjoklik koek.  Nou ja, ons kan ook nie altyd gesond eet nie, help julle self!

Choc koek

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

28 thoughts on “God’s Pharmacy

  1. Ek het die nou die dag ook per epos gekry – en dis eintlik \’n awesome eye-opener!… maar als in moderation ok – tamaties bevat ook baie suiker – en wortels is high carbs!!! Help veel ek kan só goed sien en al wat ek sien is my 15kg \’spaarwiel\’ – so ja, as jy die carb-veggie ding \’doen\’ – beter daar bietjie cardio in jou lifestyle betrokke wees.
    As jy jouself nou \’n groot guns wil bewys – moenie weer aartappels koop nie – ek gebruik patats in plaas daarvan – ek grill of \’chips\’ dit selfs en gebruik dit in stews. Ons huishouding het seker die best part of 2 jaar nog nie weer \’n aartappel gesien nie. Die odd times wat Erich take-aways kry, kry hy potatoe-chips, maar verder – no more.
    Sitrus vrugte is \’n groot nee-nee by my – sooibrand en die suur is een te veel – en vir vye😕 – suffice to say : \”Thank God I\’m a girl\”😉 (ek kannie \’n vy verdra nie!!!!!

  2. Boends – ‘n aartappel so nou en dan maakie saakie – maar as stapelvoedsel?? elke dag of elke tweede dag?? Daar is geen ware nutritional value in aartappels nie wat jy kry in ruil vir al die kalorieë wat daarmee gepaardgaan nie – dis een groot spul stysel en glukose. En stysel, sonder gelykstaande oefening beteken op dees aarde vir jou liggaam absoluut niks! – daar is studies gedoen wat bepaal het dat ‘n oormaat ‘high glycemics” direk verbind kan word met die risiko van diabetes o.a. Dit word vreeslik vinnig in die bloedstroom opgeneem – vinniger as suiwer suiker – suiker is half glukose wanneer dit afgebreek word – aartappels 100% glukose.
    Actually het studies getoon dat jy ‘n hoër styging in bloedsuiker levels kry as jy ‘n gebakte aartappel eet, dan wanneer jy suiwer tafel suiker sou eet.
    As jy uiters aktief en fiks is (in excess of ‘n uur cardio per dag), sal ‘n aartappel ‘n dag jou niks skade doen nie (gewig/suiker etc)… maar wie is?
    Patats daarenteen het ‘n laer GI – Glycemic Index.
    Onthou hierdie gaan spesifiek daaroor dat die meeste mense aartappel as stapelvoedsel voorsit en nie as bykos nie. En dit hoort nie so nie! Maak eerder groen groentes jou stapelvoedsel – sit ‘n porsie protein (vleis, hoender, vis) by en serve Sondae ‘n porsie aartappel by. Maar NIE wortel én aartappel én beet en enige ander ‘root’veggies op een bord nie. Moenie jou boontjies en wortels kook soos ouma destyds met aartappels blokkies ook nog daarin nie. En dan kom daar nog rys ook oppie bord – 2 of 3 stysels🙄 nee!!
    En Braaivleis?? Pap, aartappelslaai EN braaibroodjie??? (heng, soms maak mense nog ‘n noodle-slaaitjie ook daarby)😯 Eet eerder nog ‘n ekstra tjoppie en kies één van die stysels as bykos! Veral as jy gereeld braai.
    Sjoe! sorry Zzz’tjie!!

    • Kannie help om te smile nie, BB. 😆 Dankie, hoor, dis iets wat ek ter harte sal neem. Eintlik lag ek nog steeds! Braaivleis, pap, aartappelslaai EN ‘n braaibroodjie?? Bwhahahahaha!!! Moet net nie dat ek agterkom jy spot met ons boertjies nie, hoor! :mrgreen:

  3. Oe!! Weer sorry Zee!! Ek wil net nog noem – my ma sweer hoog en laag sy’t haar rumatiek onder beheer gebring deur aartappels heeltemal uit te sny en patats te eet in plaas daarvan.

  4. Verskriklik oulike artikel. (Ek sukkel al die heeldag om te comment).

  5. Sjoe Zee…. En al die gesonde kosse is maar min op my spyskaart….. Skandelik!

    Beeps en Boendoekie….. Al daai braaikosse is regtig lekker….. Alles so saam ja!

    • GvdS, ek moet die gesonde kos ding doen, Zeethan moet mos maar die regte kossies inkry, maar andersins sou ek ook seker die brood oggend, middag en aand gedoen het😆

  6. Ek wonder nog steeds hoe hierdie skrefiesoge dit regkry om so dun te bly en so baie rys te verorber. Die rys hier is vrot van die stysel en word ook nie afgespoel nie en is so lekker sticky! Dis baie lekkerder as aartappels😉 Hulle eet tot rys vir ontbyt!!!

    • Dalk moet ons begin rys eet🙂

    • Onthou nou net Voetjies – hulle eet nét rys as stysel (niks nog braaibroodjie, pasta en aartappel saam daai rys oppie bord nie. (ok hulle heet mos maar noodles ook – maar nie saam met rys nie😉 Ek dink hulle eetgewoontes is standaard anders – dalk meer gereeld maar kleiner porsies? Ander ding – ek dink hulle is meer aktief (loop, fiets, selfs trein en bus beteken meer loop… ons is baie meer gemaksugtig as dit by beweging kom). Ook moet mens dalk maar gene in ag neem – hulle is kleiner (bone structure) – maar kyk bietjie mooi – ‘n oosterse vrou kan ‘n nr 6 of selfs 4 toppie dra (klein bolyf) en dikker bene hê – hulle ‘tend’ om hulle gewig eerste in hulle bene te dra en dan ‘n boepie te kry – die bolyf bly klein.
      Hulle suiker intake is baaaaaie laer as ons s’n – even met ‘snacks’ – geen or just about geen aartappel nie en nie verwerkte carbs (brood, koek etc) – (braaibroodjie mét kaas🙄 – hel, die boere laaiks darem hulle kaas – kaas oor blomkool??? Ek’t ‘n vriendin wat tot gerasperde kaas in haar mash meng😕
      Onthou ook die goue reël : hoe ‘harder’ (digter) die kaas , deste meer vet inhoud.

      • Zee, ek skeur my net so vir hierdie BB’tjie. Sy haal ons boere vreeslik uit hier. Kaas oor blomkool, kaas en mash – I am sooooo guilty! 😳 😆 😳 😆 (Maar mens kan die verskil tussen haar lyfie en myne sien! Bwhahahahahaha!!)

  7. Dankie Zee, ek loer en loer of my geliefde sjokelade nie daar verskyn nie, maar nee!! uh uh :mrgreen:

    Baie geluk met jou en liefie se huweliksherdenking, mag julle nog baie jare so gelukkig saam wees!!!

  8. Ek is nou skoon honger!

    Ek hou niks van medikasie nie – as ek dit kan vermy dan doen ek – gewoonlik as ek olik voel drink ek kruie teem daar’s een wat help vir amper alles wat jy aan kan dink. Die kos idees vir kwale hierbo is baie goed ook, ek sal dit definitief in gedagte hou vir die toekoms.🙂

    • Louisa, ek kan net nie die kruie tee in my liggaam kry nie, ja, die verskillende geure tee, maar kruie, nie vir my nie dankie🙂

  9. BB, jy crack my op hier waar ek sit.
    Ons gaan hoeka Saterdag bietjie braai, laat ek nou mooi dink, Liefie soek pap, Marcia soek patoto bake, en ek lief noedelslaai. O ja, en Zeethan lief sy broodjies. Of sal dit nou patats wees🙂
    Sjoe, moeilike keuse wat ek gaan hê om te maak😆 😆

  10. Baie interessant, ek het die ander dag n post op my blog gehad oor Aspersies, dit genees kanker
    Zee lees ek reg is dit jou huweliksherdenking, indien wel Baie Geluk!!
    Ek het n styk koek gekry dankie, dit was heerlik!!!!!

  11. Dankie vriendin, dit lyk heerlik!! 😉 Bederf mekaar lekker vanaand!!
    x x

  12. Baie geluk met die herdenking! 26! Julle is ‘n ware voorbeeld.

    Kan ek ‘n “spanner” in die ratkas gooi met die groente en die woord “organic” noem? Ek het nou-die-dag ‘n interessante stukkie leesstof van die Irishman af gekry. Ek weet sodra winkels die term “organic” my enigiets voeg, voeg hulle so terloops ‘n 40-50% prysverhoging ook by, maar as julle jul hande kan kry op goedkoper organiese groentes, sal dit die moeite werd wees. Hulle bevat byvoorbeeld 20 keer (ja, 20 keer, nie 20%) meer van sekere voedingswaardes, en het julle geweet dat met normaal-verboude groente, ons elke jaar sowat 5kg insek- en swamdoder inneem, om nie eers te praat van al die hormone wat ons saam met vleis inneem nie! En ek is so lief vir ‘n stukkie koei…

  13. Sjoe weeeee. Baie geluk Zee sê vir die zeepappa ok BAIE geluk! Mag julle nog vele GELUKKIGE jare hê.

  14. Ek vrek oor aartappels!! So paar jaar terug het ek in ‘n tydskrif gelees dat een middelslag aartappel genoeg VitC het vir ‘n volwasse persoon het. (nou net dit gegoogle en soortgelyk gekry op “healthalternatives2000.com”), maar my man het sy manier van patats gaar maak dat ek behoorlik ‘n tantrum gooi as hy dit nie op ‘n Sondag wil maak nie.(patats/uie/knoffel – in die oond) Ek los als net om die patats te eet!😆 O ja, geluk Zee! en daardie koei-video is oulik/snaaks🙂

  15. Pingback: Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld

  16. Ek dokter my griep met naartjies en lemoene. En water.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s