Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Hunter Hayes

6 Kommentaar

Onthou julle nog toe Sonkind van Connie Talbot geskryf het. Daardie pragtige dogtertjie met die engel stem…

Vandag kom ek op hierdie video af van Hunter toe hy 4 jaar oud was…..Liewe land (soos Zeethan sou sê)  hierdie video is net amazing.

Ek gaan nou baie hard spaar vir Zeethan se viool, want hy gaan julle nog lekker vermaak eendag met sy musiek.  Watch this space hoor.  As hierdie outjie dit kon doen, kan ons kinders ook, solank ons hulle met musiek grootmaak en al die aansporing gee wat hulle nodig het🙂

Hunter Hayes

“For the love of music, and the glory of God”

Hunter Hayes

Hunter Hayes (born 1991 in Breaux Bridge, Louisiana) This 17 year old singer-songwriter, became a Cajun music sensation at the age of three. Considered a prodigy, he is an accomplished diatonic accordion player, as well as a highly talented guitar player. Well versed on many other instruments, he also produces and records in his own home studio. He’s made numerous appearances on national TV (Rosie O’Donnell, Maury, Nashville Now) and been in several movies (The Apostle, All The Kings Men) as well as performed for President Bill Clinton at a White House lawn party. A Youtube clip of a very young Hunter performing Jambalaya with Hank Williams Jr. has been viewed over nine million times. The high school graduate (he received his diploma from Belmont High in Tennessee, after attending accelerated summer classes in 2008) now balances daily songwriting and continued performances which keep him busy at festivals and corporate events worldwide. His latest CD “songs about nothing” was recently released independently and is a departure from his cajun roots into the blues/r&b/pop genre.

Al wat ek kan sê is WOW… truly amazing!

zee sig 2

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

6 thoughts on “Hunter Hayes

  1. WOW!!!! Zee, dankie, dit was AMAZING! Sjoe! Ek is spraakloos! Dit was pragtig, ons het nou almal hier om jou blog vergader om die outjie te kyk!🙂 Daardie eerste audio-file van jou werk nie, ek dink jy moet net weer bietjie na hom loer. Dankie vir hierdie video, sjoe.! ek gaan Dan hierheen stuur – van die skaaksite.

    • Tkx Nikita, ek het gou die audio file uitgehaal, ek sal maar moet gaan soek waar ek vir Connie gesave het.
      Ek sê jou, ek was verstom toe ek hierdie mannetjie gesien het…

  2. Not sure what Nikita just said, other than it involved me somehow, but interestingly enough we had Jambalaya for dinner last night. The original song was written and recorded by Hank Williams SR., the singer in this video’s father.

  3. WOW Zee!!!! Dis amazing!

  4. Dis soos die mannetjie van 1 wat so lekker dromme speel! Very cool, ek se!

  5. Kan net soos Zeethan se:- Liewe Land!

    Hoop jy voel al beter ou Zee, ek was so n tydjie af van die blog af, het nou eers gou kom opvang!
    Dink aan jou (((Zee)))

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s