Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Scuba….

21 Kommentaar

jeffphillipstrevoradams6

Ai, ek is nou so lus om te gaan scuba duik…….  

Ek wonder of ek vir manlief kan oorreed om sommer binnekort te gaan duik, wie weet, dalk sien ek……

Chantie, dat jy nog steeds aan ons dink en sulke pragtige e-mails stuur!🙂

zee sig 2

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

21 thoughts on “Scuba….

  1. Met daai spiere dobber hy seker! Sal hy ooit kan duik? 🙄

  2. Nee jinne Boends, mens moet net die breathing regkry om te kan duik🙂

  3. Baie dankie vir die loer, moet sê diè is baaaie interesanter om na te kyk.

  4. Ag jaaaa, dankie Bottertjie…:mrgreen:

  5. Ahum, gaan dit oor die hondjie…of die halsbandjie? Ek het ‘n heilige vrees vir water, en ‘n nog heiliger een vir ‘n wetsuit maar ek dink selfs ek sal kan probeer met so ‘n instrukteur🙂

  6. Zee, gaan duik en maak of jy verdrink dat jy “gered” kan word.

  7. Sjoe! Waar kry jy die foto van my Cois? :mrgreen: 🙂

  8. Zee,
    maar dis vir jou n moooooooiiieeee blog wat jy vandag ophet!

  9. Hmmm, nice duiktoerusting!

  10. Baie bang vir Scuba, maar ek is bereid om my banggeit te bowe te kom as hy my leer!

  11. 😆 En dan is vrouens altyd eerste om te sê hoe vlak mans is!

  12. Al die vrouens is nie vlak nie!!!!! Ek weet dat hy die spiere defnetief nie van scuba kry nie, maar om al die swaar equipment vir die vroue wat scuba, rond te dra. Hy sal buitendien nie in sy wetsuit pas nie.

  13. Demoerin…nie vlak nie, ons waardeer net ‘beauty’.😆

  14. Daar’s net een paar mooier bene (en arms) (ag ok, die hele boksemdaais) wat ek onlangs (ok, in jarre) gesien het – en daai skoene staan onner my bed!!:mrgreen:

  15. DMI… is jy jaloers🙂

    Nee kyk, mooi bly darem mooi al is ek nou getroud😆

  16. Og, wat isse bietjie ‘vlak’ tussen vriende???:mrgreen:

    • BB, ek sit nou net en dink, ek dink ek sal verkies om baie vlak te duik sodat ek darem die spiere mooi kan sien🙂😆 Jis, miskien moet hy eers vir my ‘n refresher course gee op die strand😉

  17. Sjoe amper word ek verblind!

    Mooie man hierdie Zee…. het jy dalk sy kontak besonderhede?🙂

  18. Pingback: Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s