Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

♪ ♪Happy birthday ♪ ♪

10 Kommentaar

Vandag is my meisiekind 22……

happy%20birthday

Verjaarsdag

Nog ‘n jaar,

skitter

Die blouoog pop se teenwoordigheid,

dankbaar

trots

Kyk ek, liefdevol na haar

vandag, word sy twee en twintig

Te dank aan die liewe Heer,

Met ‘n tikkie verlange,

Onthou ek nog

My eerste ontmoeting met haar,

dit voel soos gister,

Wat sy nog snoesig,

warm

veilig,

Onder my hart nes gemaak het.

“Happy Birthday”

lees die banier teen die muur,

Groter word sy met die verby gaan van elke uur

lief, het ek haar

nes gister

Op jou twee en twintigste verjaardag, my pop

sal jou met vlerke van liefde

beskerm,

En jou in my gebede dra

Totdat

My oë eendag finaal sal sluit

en ek dan, selfs na die dood

jou op elke verjaardag

op my hande dra.

Starla (Gedig bietjie aangepas)

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

10 thoughts on “♪ ♪Happy birthday ♪ ♪

  1. Dankie mamma, ma het my sommer laat huil. Ek is baie lief vir ma en ek waardeur alles wat ma hulle vir my doen! Dankie dat ma my so mooi groot gemaak het en ek hoop ma kan trots wees op my! Lovies julle darling

  2. ♪ Happy birthday to youuuuuuuu . . . ♪

  3. Hey, baie geluk jong!

    Mooi gedig, veral die laaste vers is treffend waar.

    Dankie vir my boodskappie, weet nie of jy my sms ontvang het nie.

  4. Baie Geluk Marcia,
    mag die nuwe lewensjaar vir jou mooi dinge inhou!

  5. Veels geluk! Hoop jy’t ‘n heerlike dag gehad.

  6. Baie geluk met jou verjaarsdag Marcia, ek hoop jy het ‘n baie lekker dag gehad en mag die nuwe jaar vir jou net mooi dinge inhou!
    x x
    Liefde
    (M)

  7. Happy Birthday Zzztjie se mooiste meisiekind!! May you be blessed all the days of your life!!

  8. BAIE geluk!! Mag sy geseen wees met al die liefde en vreugde in die lewe!

  9. Baie geluk Zee met jou doggie se bday. Jammer is laat maar ek is so effe besig die afgelope tyd, kry nie veel tyd om die blog ding te doen nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s