Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

♥♥ My Engelkind ♥♥

20 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

20 thoughts on “♥♥ My Engelkind ♥♥

  1. Ag jinne, hy’s darem regtig pragtig!!

  2. Sjoe Zee, hy is regtig ‘n pragtige kind. Hoop hy sal vir julle altyd net vreugde gee.

  3. Ja, hy is ons engeltjiekind!! Let die “ons” :mrgreen:

  4. Jislaaik maar die seun word nou groot! Hy’s pragtig Zee.🙂

  5. Hy is pragitg, dit is ‘n baie mooi foto!!!

  6. OOOOEEEEE!!!! Hoe lekker swymel ek nou Skoonsus! Daai skoonseun van my is darem maar ‘to die for’ of wat sê jy??? 😉

  7. So mooi oop gesiggie – Hy lyk nie skaam nie!

  8. Te cutie-pie!

  9. Sjoe Zee,
    die mannetjie gaan nog baie harte breek! Hoop jy begin nou al “opstock” met die sneesdoekies… want huil gaan die girls huil oor hom!

  10. Hy is ‘n pragtige seuntjie, Zee! Ek kan dink hy bring jou baie vreugde – kyk net daardie mooi glimlag!

  11. Zee, dis n baie mooie kind die. Daai smile is dierbaar en opvreetlik.

  12. Sjoe! maar die mannetjie raak nou groot/cute en lyk of hy ‘n sjarmante meneer gaan wees! Waar’s die ma’s met hul dogtertjies!!🙂

  13. Ek klink soos ‘n broken record… ek weet!! Die mooiste, cuteste seuntjie-engelkind oppie http://www... xx

  14. ag jinne ma, hy is te oulikvir woorde. Zee wil jy my nie ruil nie asb?😉

  15. Ek sal hom kom wegdra daar by Wip. Ja, by Wip, want sy bly nader aan jou as ek! Jinne, maar die kind is te pragtig!!! Wonder of Poppedyn en my Snipstertjie mag gelyktydig mag belê….

  16. Ogies, nee alla wiel…. nou meng jy in in my sorgvuldig uitgewerkte toekomsplanne… :mrgreen: 😆

  17. Pikkie, ‘n belegging lewer ook mos nou nie altyd die opbrengste wat jy verwag nie…. :mrgreen:

  18. Jip, hierdie is my hartskind, dankie vir julle mooi kommentaar oor “ons” engeltjie!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s