Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Ek word beloon….

22 Kommentaar

Ek word beloon…. en ek het nie eers geweet ek “toets” nie :) 

Ek het net lekker gespeel.

Soos julle weet het ek ‘n paar WordPress video’s ge-upload, en nou word ek beloon daarvoor!

Hier is die mail wat ek van WordPress afgekry het!

 WP

Howdy:

We’ve been listening to your feedback on our video feature and have completely redone how videos work to make you look awesome. We’re calling it VideoPress, and you can read some technical details about it here:

http://support.wordpress.com/videos/

As a thank you for helping us test out our video evolution, and as a thank you we’re giving you a free one-year subscription ($60 buck value) to VideoPress for your blog.

You can read all about this on  http://en.blog.wordpress.com/2009/05/11/videopress/

Keep the videos coming!

Your friendly WordPress.com video wrangler

Dankie WordPress… Ek “wen” baie min iets en die ongeveer R520 is nie te versmaai nie!

zee-0

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

22 thoughts on “Ek word beloon….

  1. Nice! Nou moet jy net verduidelik hoe dit werk… 😆

  2. Nee jinne Boends, ek het maar net my eie video’s wat ek van Zeethan gemaak het, ge-upload. Hulle moes seker maar ‘n tracker of iets op die videos gehad het om te sien wie dit gebruik. Ek weet ek kan YouTube ook gebruik, maar dan kan ek dit weer nie sien by die werk nie, dis hoekom ek hulle formaat gebruik het.

  3. Geluk……….En jy se ons niks!!!!!!!!!!

  4. Ag, te lekker,nè! Altyd lekker om iets te ‘wen’. Ek weet glad niks van Youtube videos maak nie…gaan dit sommer my volgende mission maak.

  5. WOW!!!!!!! Kan jy nou meer??? Ek is totally clueless met hierdie storie… wou jou nogal al gevra het… 😛 Baie geluk!

  6. Geluk😉 – gaat jy nou vir ons ‘n kursus en gratis demo doen, hm???
    Ek soek een waar Helge in sy geboortepakkie oorie Drakensberg hardloop met die “the hills are alive♪♫” soundtrack ini background!! Kan ek so een maak, hê Zzz???:mrgreen:

  7. geluk zee, jy wen darem iets. geniet jou prys

  8. Oe! lekker geluk, gooi daai video’s!! 😆

  9. Lekker – geniet jou beloning!🙂

  10. Geluk Zee!
    En daai belongkie moet jy op jouself spandeer hoor!

  11. Ag ek weet jy sal verstaan Zee, spandeer die” beloningkie” aan jouself… miskien weer n “haircut”…

    • Ai Nimsi, as hulle darem die geld vir my gegee het, en nie dit automaties gelaai het op my blog nie, het ek sommer ‘n lekker wilde haarkleur ook gaan kry😆

  12. Nice! Ons lief mos anyway jou video’s ook!😉

  13. Om te dink dat ek nog vir ‘n jaar vir julle oulike video’s kan maak…. Cool stuff, na dit sal ek my buget mooi moet uitwerk en so $60 moet inwerk iewerste sodat Liefie nie daarvan weet nie🙂

  14. Wow, Geluk Zee….. Jy is reg R500’kies is nie te versmaai nie.

  15. Zee, ek het nie saam gespeel nie en ek het dit ook gekry! …het nogal 2 emails gekry waarin my bloglink die enigste link in die 2de is, die eerste een is ‘n hele lys en ek het nie eers daardeur gegaan nie en heel verras, hier kry ek ‘n mail wat se wat jy hierbo se! Ek’s nou nog verbaas, maar ek se nie “nee” nie!🙂 Ek het nie eers tyd gehad om behoorlik te lees waaroor dit regtig gaan nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s