Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Blou is blou en sal blou bly!

28 Kommentaar

Boendoe het my tot hierdie post geïnspireer…..

Iets wat lankal al moes gedoen gewees het!

Dis nou as jy ‘n pure blou bloed bulletjie is😆

Zee blou bul

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

28 thoughts on “Blou is blou en sal blou bly!

  1. Dat die arme Zeethan so geboelie word.

    Ek dink hy gaan terapie nodig he om dit te bowe te kom

  2. Cute! 😆 (Maar ok net vir vandag. More moet ons weer begin werk aan sy voorliefde vir oranje!)

    Soos ek nou hier sit, loop ‘ons’ nog agter met 3 punte. Go Bulle!!! (Maar damn! die Cheetahs is goed!) :mrgreen:

  3. Sies man Zee, dit grens aan kindermishandeling😉

  4. Zeethan lyk pragtig met sy blou kleertjies maar ek dink hy gaan selfs mooier lyk in oranje Zee! 😉

  5. Baie oulik …’n toekomstige bloubul-speler … Go Bulle Go! 22 teenoor 20 op die oomblik!

  6. Dit IS kindermishandeling.

  7. Bly om te sien daar is darem ander mense wat ook soos ek voel – oor oranje… :mrgreen:

  8. So Cute!!!!

  9. Boendoe

    Die kind sal siek word van oranje.

  10. Cute! Wat maak dit nou saak? Swart?Blou?Rooi?Oranje? Kinders bly tops!!!! My Sharkie dogter het op haar troudag n flippen Bluebull panty aangehad!!!😆

  11. Baie mooi! Bulle bo! – eintlik was ek vir ja-are WP!🙂

  12. Wit en oranje gaan hom baie mooi pas Zee! 😆

  13. BTW, die Bulls het ook net gewen omdat ek die laaste 20 minute besef het ek moet ophou om vir die Cheetahs te skree! 😉

  14. Kan nie dink dat julle die kleintjie wat nie vir homself kan dink en ook nie kan terug baklei nie, so mishandel nie. Hy het mos rooi klere en hy bly in rooi wereld. Genade, waar is julle trots??????????

  15. Die bulle is die beste, en het dit gisteraand bewys, dis geen kindermishandeling nie zee lyk pragtig en gaan eendag vir die bulle speel, kan somer sien hy is n bulletjie

  16. oranje is definietief ‘n warmer kleur in die herfs, blou is koel en koud en ja roesbruine en herfsblare maak mens warm so oranjewarmgouddofgroengespikkeldebruinglansende vuurtjie

  17. Blou – blou – blou!! Mmmm ja, Zeethan mens kan nie verkeerd gaan met blou nie, tannie Wipneus se slim kind!!! :mrgreen: Ekke gaan dadelik vir hom nog blou klere koop!!! 😆

  18. Pragtig!!
    Rugby uitgesluit, ek is ook mal oor Oranje, My huis binne is meestal oranje.

  19. Die BLOU!!!!!!! Heehaa. Jy maak die kind mooi groot, Zee. Mooi man.

  20. Inderdaad, net één kleur!

  21. watse ding is ‘n blou bul?

  22. Blou BO!

  23. Steeds my favorite blonde krulkop baby oppie http://www... xx

  24. Vir die record…. Zeethan word nie mishandel nie🙂 Wat is nou mooier as blou wolke, diè diep blou see, blou ogies, blou bul klere…..

    Dankie dat julle my blog aan die gang gehou het, terwyl ek nie kon nie!🙂

  25. Zee gaan nou met haar $60 vir haar bloubul-horings koop, watch net.

    (geluk zee)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s