Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Ouma se klavier

16 Kommentaar

Ouma se klavier

Verskaf  Zeethan ure se plesier

Hy slaan die klavier klawers

Dat hulle so dawer

Op ‘n rock en roll wysie

Rock hy sy lyfie

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

16 thoughts on “Ouma se klavier

  1. Heita Zee, ons het ‘n pianis in wording!!

    Pragtig!! Ek het dit so geniet!!!
    x x

  2. Mmmm Wip, enige kommentaar oor my dig poging?😆

  3. Stunning !!!

    Gee staande aplous vir ons pianis in wording … Bravo! Bravo!!

    Pragtig Zee

    *hugs*

    • 😆 @ Bossie
      Bravo bravo, Wip spring op en skreeu Whoop whoop Encore!!!
      .
      (Bossie jy jok mos nou vreeslik hier, het jy gedink ek gaan dit nie sien nie??? Jy kan nie opspring en bravo skreeu nie, jy is in gips:mrgreen:

      Ag ek is so jammer Zee, jy weet mos nou al ek sien net my seuntjie😳

      Jou gediggie is baie mooi:mrgreen:

      Dankie vir al die foto’s gister-aand 😉

      • Dankie Boskind… Ai die kind is mal oor musiek, hy wil nou ook net heeltyd “Af af af” van Kurt luister…
        😆 Wippie, ek hoor sy stap al rond met die krukke, dink jy nie ook dis bietjie te gou nie🙂

        Wip, dankie vir jou mooi kompliment oor my gediggie🙂 en die foto’s was ‘n groot plesier… Dit was vir my ook lekker om na al die ou foto’s te kyk, het op ‘n paar afgekom wat ek nie besef het ek het nog nie😆 (Mmmm, jy weet daai een van my van so 6jaar terug, ek gaan daardie styl net vanmiddag doen🙂 )

  4. Dis te dierbaar, Zee – jou gediggie is pragtig en die slideshow so oulik! Mens kan klein Zeethan opvreet🙂

    • Dankie Ninette, ek het darem hard gedig jong… en amper al die woorde vergeet ook, ek moes hol om papier te kry voordat dit heeltemal uit my kop verdwyn het🙂

  5. Maar dis darem die mooiste gediggie wat jy daar geskryf het!!!! 😈 Ai, my skoonseun die pianis…. Laat weet tog wanneer sy volgende konsert is dat ek sy aanstaande kan bring om te kom luister…. 😆

    • Tannie Pik, jong dis binnekort, het jy daardie tromme gesien in die een hoek, hy is hard besig om sy ouma met dit mal te maak, so ek glo hy sal binnekort reg wees vir ‘n volwaardige vertoning😆

  6. 😆 Te bleddie cute!

  7. Og!! Oug@t!! Sal vir hom ‘n liedjie moet skryf wat hy kan speel en opneem!! xx

  8. Klavier kan hy speel! Ek vrek oor die “slippers”!

  9. Grysgat!!!!!!!!! Een manier om die stof nie te laat opgaar op die klavier nie………

  10. Ai Zee, hy is darem regtig net te oulik!
    Gee hom asseblief so lekker ou vet soen van my af!
    Nimsi

  11. Hehe, dis nou oulik!

  12. Rustig, moet ek vir jou so paar pos?
    Ouma A3, grysgat verby🙂
    Nimsi, hy se dankie vir die tannie se soentjie!
    Emil en Alta… jong, die kind verbaas my elke dag met iets nuuts.
    Tannie BB.. jislaaik, dankie, moet hy tromme ook kan speel?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s