Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

What Color Should You Paint Your Room

22 Kommentaar

Pikkie is dringend opsoek na ‘n manier hoe om rooi te kry vir haar versiering van Boeta se Spiderman koek vir sy b’day….   Die het my omtrent laat soek op die internet hoe om die kleur rooi te meng.  Agge nee, rooi is een van die primere kleure.  Duh….

Met my soektog kom ek toe op hierdie quiz af….

What Color Should You Paint Your Room

Ek sou graag my kamer wit wou hê maar Marc het die snaakste idees oor kleur in ons huis.  My kamer is ‘n pragtige geel, maar na ek hierdie quiz gedoen het, het ek nou besluit…. Ek gaan my voet neersit en “mooi” vra dat ons kamer weer wit word😉A White Room

You should paint your bedroom White. White is a color associated with purity, virginity and all-around goodness. If you’re a clean person and you like to keep your room spotless, white is the perfect color.

Watse kleur is jou kamer en wat sê die quiz?

zee-7

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

22 thoughts on “What Color Should You Paint Your Room

  1. My kamer is ‘n vieslike groen, (beslis nie my keuse en die quiz sê dit moet wit wees! Slim Quiz!!! Dankie vir al die moeite Zee, sal maar ‘n plan maak!

  2. You should paint your bedroom Purple. You are a creative person. If you like to draw or write or anything like that, I suggest painting your room purple. It helps enhance creativity, mystery and magic. This color is also extremely associated with royalty. Ooh-la.

    So asof ek dit nou nie reeds geweet het nie!!

  3. You should paint your bedroom Blue. Looking at the answers you chose, you seem to find studying very important. Blue helps trigger the brain, and clears your mind and helps you concentrate easily. If you like to do homework in your bedroom, I suggest painting it blue. This also supresses your appetite.

  4. You should paint your bedroom Purple. You are a creative person. If you like to draw or write or anything like that, I suggest painting your room purple. It helps enhance creativity, mystery and magic. This color is also extremely associated with royalty. Ooh-la.

    En ek haat pers! o my soul.

  5. Ok, ek hou aan click op “I’ll pick black” – maar nee!!! maakie saak wat ek pick nie – die ding wil persluiks vir my ‘n rooi kamer gee virrie ‘vixen’ in my – en toe ek die toetsie nou weer doen – net om 100% seker te maak ek qualify nie dalk virre swart kamer nie – kry ek mos “GREEN”😯 Ek??? BB??? Groen??? ***kits***
    “If you use for room for sleeping (DUUUHHH!!??) then green is your color! Green is a common color in hospitals and tends to make people feel calm, relaxed and rejuvinated”. Lyk ek vir hulle siek,hê?? Of so of ek dalk ‘n hospitaal nodig?? En vir wat wil ek nou loop relax in my kamer?? is dit nie waarvoor die sitkamerbank daar issie?? En op my ouderdom is ek nog heel rejuvenated genoeg, dankie – my (groen) kamermure sal die laaste juve(bi)lation uit my uit wurg… en anyways – assie lig af is, is als in any case tog maar swart… reken ek, ek spaar Helge ‘n lightswitch as ek hom swart gaan verf:mrgreen:
    Wag, laa’k daai toets weer loop doen…🙄
    Moet sê daai blou kamer virrie Vriending maak nogal sense – maar ek worry oor die homework gedeelte… ini kamer – so as ek jy is Krista, loop paint ek die study hemelblou😉

  6. You should paint your bedroom Red. If you are a temptress in the bed and you have a very busy sex life, I would consider painting your room red. This enhances sexuality and passion. This is probably because this color helps stimulate the heart to beat faster and breathing to increase.

    mmmm….ok…. as die hart ingee na al die breathing en beating? lol…hier kom n ding🙂

  7. Hel ja, ek het ook groen eers gekry. Hou niks van groen nie! Sal swart bo groen verkies!😆

  8. Myne kom ook op wit uit. Is op die oomblik “light peach” maar vertoon meer so Ivory.

  9. Pers. Sallie werkie. Die kamer wys suid en gaan bloot koud lyk as mens dit pers verf. Op die oomblik is dit so ‘n papbroekige ligte room. Die soort wat mens verf as jy te bang is om jou mind op te maak. Ek gaan dit goud verf – watch maar! En as ek genoeg geld het een muur muurpapier plak.

  10. Magenta en Geel gee vir jou rooi. Magenta is mos so pienk

  11. You should paint your bedroom Purple. You are a creative person. If you like to draw or write or anything like that, I suggest painting your room purple. It helps enhance creativity, mystery and magic. This color is also extremely associated with royalty. Ooh-la.

    Ek hou van groen en oranje en blou en rooi en….dalk moet ek elke muur ‘n ander kleur verf:mrgreen:

  12. mmm… myne is Rooi… maar ek dink rooi is te “besig” vir ‘n vertrek!🙂

  13. 😯 You should paint your bedroom White ….. not a chance … wit is vir hospitale en staatsdiens kantore🙂

  14. You should paint your bedroom Purple. You are a creative person. If you like to draw or write or anything like that, I suggest painting your room purple. It helps enhance creativity, mystery and magic. This color is also extremely associated with royalty. Ooh-la.

    My gunsteling kleur!!!
    Op die oomblik is dit wit…

    @ Nelba – dink sagte lilac.

  15. ag – ek is so oulik, ek mag my kamer enige kleur verf…….MY MA SE SO.

    Thanks vir die chat gisteraand, al het ons later gesels oor goed wat niks uit te waai het met die rede waaroor jy geskakel het nie.

    DINK THASIA SE KAMER MOET SWART WEES – VIR MORBIED…. OOR UPINGTON!

  16. You should paint your bedroom Red. If you are a temptress in the bed and you have a very busy sex life, I would consider painting your room red. This enhances sexuality and passion. This is probably because this color helps stimulate the heart to beat faster and breathing to increase.

    Jip, dis ek daai! Nikita, probeer rooi, jy sal verbaas wees! 😉

  17. You should paint your bedroom Green. If you only use your bedroom for one thing: sleeping, then you should consider a nice light shade of green. This is a common color in hospitals and tends to make people feel calm, relaxed and rejuvinated.

    Net asseblief nie so groen soos my blog nie…:mrgreen: Ek sal maar nie vir Beeps nooi vir ‘n sleepover nie…😆

    • Cupcake – as ek en jy ini GROEN kamer saam moet slaap – kan hulle ons maar altwee institutionalize (én die sleutel weggooi) coz we’ll never be the same🙄

  18. Pikkelik – Ek pos vir jou bietjie van die wit paint wat my man nie wil paint nie😉
    Ogies – Mmmm… ons eerste blog royalty.😆
    Krista – Ek sweer as die “This also supresses your appetite” waar was, verf ons vandag nog die kamer blou.
    Alta – Ok… wat is jou kamer se kleur dan? Ek is weer mal oor pienk en pers😉
    BB – Jy crack my op😆
    Ilze – Ek stuur vir jou ‘n breathing kit met suurstof…..
    demoerin – Jis DMI, is jou kamer dan nie groen nie?
    Parkes1 – Ek is eintlik mal oor enige kleur, solank dit baie lig is…peach is
    Nelba – Paint girl paint… dit kan net stunning lyk!
    Kaalvoetinireen – Dit klink na ‘n cool idee, kannie bored raak met dit ander kleur verf
    Nikita – Miskien nie, as jy die regte decor by het, kan dit dalk net stunning lyk
    Boskind – Nee man, wit is mooi, jy kan dan enige kleur by dit sit, van groen tot swart😆 Is dit nou omdat jy nou net uit die hospitaal kom😉
    Maxie – wanneer verf jy?
    Pampoen –😆 Dit was ‘n plesier, ek het eintlik vir Pikkie probeer help, jis die rooi het omtrent by my gespook…..
    Angrymedusa – Welkom hier😉 Nou ja, miskien moet ek maar die rooi probeer😳
    Dellie –😆 snaaks ek is glad nie verbaas dat jou kleur groen sou wees nie!

  19. Whahahahahaha wat gaan hier aan Zee?????

    You should paint your bedroom Red. If you are a temptress in the bed and you have a very busy sex life, I would consider painting your room red. This enhances sexuality and passion. This is probably because this color helps stimulate the heart to beat faster and breathing to increase.

    Dan sal ek maar my kamer moet verf😆 Plascon hier kom ek!!

  20. Ek beland ook by pers… op die oomblik wit.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s