Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Jaagduiwel Zee

33 Kommentaar

bbline0161

 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

33 thoughts on “Jaagduiwel Zee

  1. Post zonder inhoud?

  2. Hoe werk die ding??

  3. Zeeee!!! waar is jy?

  4. Jip, ek verwonder my ook?! 😉

  5. Miesie met die mooi kleinbasie ek sien jy sukkel net soos Mavis om die computer deng te verstaan Hier is net die leeg gat wil jy vir ons iets vertel van die deng wat hy es leeg Mavis verstaan van leeg anderdag as ek wakker word is my kop ok so leeg as die merrem raas eish dan alles wat ek van weet hy vlieg uit my my kop

  6. Ek is ook nou nie 100% by nie skattebol🙂

  7. Ek sien nie die image nie, net ‘n rooi kruisie

  8. (((Zee))) ek sukkel ook hie…
    Nimsi

  9. Zee, die “sommer net” klink moedeloos! As ek nie meer weet nie, sê ek gewoonlik “Sommer net”.

  10. My comment het ge-verdwyn!

  11. Zee, “Sommer net” klink moedeloos, as ek nie meer weet nie, sê ek gewoonlik “Sommer net”
    Jy ok?

  12. Skiet jy blanks Zee?😯

  13. Neeeeeeeeeee, julle was suppose om my te sien op my bike… om die wind in my hare te gaan soek.
    Ek het nou nog ene bygesit.
    Sien julle dit nou raak?

  14. Whahahaa! Ja, ek sien dit nou! Jy toe al die wind gekry?😆

  15. die onderste prentjie is steeds ‘n rooi kruisie, ek sien net die boonste een

  16. Zee whahaha dis te cute! Jy moet styf vashou aan daai gevaarte😆

  17. Zee – is dit ‘n Honda of ‘n Harley😉

  18. AI dankie tog van julle sien dit nou raak. Ek sien nou by die huis net die eerste een. As ek in edit post ingaan sien ek altwee. Ek wonder wie gaan eerste by die wenstreep uitkom.

    Ek dink na hierdie om die hoek, om die hoek gejaagery gaan ek beslis 2 maande verlof nodig hê!😆

    Nikita, Hier is die link waar ek dit gekry het as julle dit nog steeds nie kan sien nie. Ek hoop julle sien nou hoe ek soek na die wind in my hare😆

    Jaco en Krista, as hierdie motorbike girl nie wil saamwerk nie delete ek sommer hierdie post sonder inhoud en naam🙂

  19. Ag dankie tog Sonkind jy sien hoe ek jaag. Dis ‘n custom made Harley😉

  20. 😆 Zee!!

    Dat ‘n Post zonder Naam (of inhoud) soveel aandag kan trek! Wys net hoe baie like ons jou… 😉

    • Whahaha Boendoe, ek het nooit in my wildste drome gedroom dat ‘n post met net ‘n prentjie so aftrek gaan kry nie🙂

  21. Forbidden
    You don’t have permission to access /bettyboop/bettylines/images/bbline016.gif on this server.

    Additionally, a 404 Not Found error was encountered while trying to use an ErrorDocument to handle the request.

    ————-
    Zee, dis wat ek kry as ek op daardie link kliek😦 jammer…

  22. Ai Nikita, ek het hard probeer om dit om my rekenaar te sit en nie die link nie… Ek gaan bietjie kopkrap oor hoekom die link my elke keer na die website toe vat en nie van my rekenaar af trek nie!

    SImpel server, dink die nou dat jy wil gaan boops kyk😆

  23. he heh hehehehehehehe…..ek het die eerste ene vannie begin gesien en sien nou altwee jaag!
    Die onnerste ene het rondte 1 gewen en nou wen al2 gelyk…elke keer.

    Zee, skryf vir my bietjie oor depressie, nee oor hofnarre, nee oor egskeidings, uh uh oor kuns, fine-china en ander porselein, nee ook nie, Victor Visser, want ek kry hom nie gegoogle nie….nee los maar, ek het klaar die skildery….uhm? Ja! Gee my `n tip vir scrapbooking, dan kan ek ok begin. Dis dit, ek wag.

  24. Mavis, mar jou kop rak maklik leeg. Skud hom biki links….biki regs…maak hy Boipatongggggg???

  25. Ek hoop nie die rowwe adrenalien – jaag goete het jy van jou ma ge- erf nie want dan sal daar nog baie erger dinge as Harleys uitkom. Versigtig wat jy skryf hoor!
    Ons kerk het ‘n adrenalien-rush naweek net vir 20 to 40gers gereel. Jy val toe uit. (En ek) Onregverdig vir ons ne! Nou sit ek aan hulle om ‘n naweek met erger goed te reel vir 40 tot 70gers dan kan ons saam deelneem.

  26. he he he he…ek sien julle twee al mette water-Harley die witskuim aandurf – of so iets!

  27. Jis, dankie GypseyGirl dat jy nie vir my huiswerk gegee het nie! Laat weet bietjie watter scrapbooking jy wil doen, op papier of innie computer! Ek help graag. Ek het baie voorraad Lyanda, kom help jouself so bietjie hier by my… en dan kyk jy of jy daarvan hou en dan gaan koop jy eers! Bring die tweeling om te kom speel en dan doen ons gou ‘n bladsy of twee vir jou!
    A3, maak bietjie vuur onder hulle😆

  28. Zee, op papier. Eers ietsie vannie kinnirs, dan my diere kinnirs en uhm…ek dink dis eers genoeg. Ek het tonne matboard en wil weet of mens dit daarop kan doen. Dis daardie dik karton wat hulle gebruik om in picture-frames te sit. Ek het ok `n lekker matboard-snyer.

    Nogge ding wat my roep is mosaik werk.

  29. Sig, jy kan dit seker op daardie di karton doen, maar ek dink dit sal bietjie moeilik wees om in ‘n album te sit. KOM HAAL NOU VOORRAAD BY MY TSK!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s