Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Sonsondergang

21 Kommentaar

Gaan loer bietjie hier en kyk wat sê dit van die sonsondergang waarvan jy hou!

Sonsondergang 1

sunset-31

 You Crave a Purposeful Life

You want to be generous and warm-hearted toward others. Life is hard enough as is.
You believe life is mostly about how you treat other people. What kind of person you are matters.

Your dream is to live a life where you make a difference. You want to effect people.
You don’t need to be the one who changes the world, but you would like to change a few lives.
 

Sonsondergang 2         Sonsondergang 3  

sunset-71           sunset-61

Sonsondergang 4        Sonsondergang 5   

sunset-51            sunset-21      

Sonsondergang 6         Sonsondergang 7                

sunset-11            sunset-41

Myne is nogal ‘n baie raak droom!

zee-0

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

21 thoughts on “Sonsondergang

  1. Ek het nr 5 gekies

    Your dream is to live an interesting, challenging, surprising life. You want to change and grow.
    You believe life is short, and there’s more to see and learn than you could ever imagine.

    You don’t want to waste time or be stagnant. If you feel bored, then it’s probably time to get moving.
    You want to live a life full of people, places, ideas, and experiences. You desire many amazing memories.

    Ek hou van die beskrywing.

  2. You crave a dynamic life.

    Your dream is to live a life where you are constantly learning and evolving.
    You believe that the world, people, and life are incredibly fascinating.

    You want to use your mind as much as possible. You want to dare yourself to do what’s difficult.
    You’d like to expand your worldview and maybe even solve some of the world’s problems.

    Mmm – nogal waar🙂

  3. Ek het no 7 gekies – dit is vir my nogals so waar.

    Your dream is to live a light hearted, carefree life. You don’t want to be bogged down by stress.
    You’d like to recapture some of the playfulness and innocence you had as a child.

    You believe that life should be about celebrations and fun. The world needs more happiness.
    You want to focus on the positive and stay optimistic. It’s too easy to get depressed.

    Toe doen ek sommer die IQ Test – damn waar het ek verkeerd gegaan. Volgens daai toets is my IK baie hoër as baie van die celebs s’n.

  4. No7 Netsoos Renchia – ek dink ouderdom verander dinge😉

  5. The Sunset Test
    You Crave a Purposeful Life

    Your dream is to live a life where you make a difference. You want to effect people.
    You don’t need to be the one who changes the world, but you would like to change a few lives.

    You want to be generous and warm-hearted toward others. Life is hard enough as is.
    You believe life is mostly about how you treat other people. What kind of person you are matters.

    DIT IS SO BAIE, BAIE WAAR!!!

  6. Your dream is to live a life where you are constantly learning and evolving.
    You believe that the world, people, and life are incredibly fascinating.

    You want to use your mind as much as possible. You want to dare yourself to do what’s difficult.
    You’d like to expand your worldview and maybe even solve some of the world’s problems.

    Dis amazing!

  7. more

    ek praat ons min hou ek myself altyd op hoogte met hoe dit gaan met jou en jou kinders en Z. siestog, my dogter het steeds die foto van haar en Z en ek sal seker nooit vergeet hoe klein Z van die trekker band af val en ons staan ver nie….lol
    Dis wonderlik hoe jy jou journey verwoord. baie van ons weet dat indien jy dit so kan verwoord jy ook vinniger heel word, en dat as jy terug lees jy altyd kan sien hoe jy tog vooruit beweeg al voel dit soms nie so nie.

    sterkte en heerlike blessings vir jou

  8. skies ek wou se Berdine Aka Raquel
    xx

  9. Ek hou sommer van almal! 🙂

  10. no 7

    Your dream is to live a light hearted, carefree life. You don’t want to be bogged down by stress.
    You’d like to recapture some of the playfulness and innocence you had as a child.

    You believe that life should be about celebrations and fun. The world needs more happiness.
    You want to focus on the positive and stay optimistic. It’s too easy to get depressed.

  11. Berdine aka berdine aka Raquel! Ai! Dink ek baie aan julle! Darie dag van die trekker-afval! Ek sou dadelik storm as dit een van my kinders is en Zee is die kalmte vanself! Ek het gedink ek wil dit liewer nie eers sien nie, maar toe was dit darem net `n eier…ok, ok, een helse seer eier.

    My son is 6…en die dem ding wil nie oopmaak nie…of ondergaan nie.

  12. Adriana en Sonkind, dit was nogals vir my ook baie raak gewees.
    Dankie Emil
    Renchia,😆 @ IQ test, dalk is jy slimmer as hulle man😉
    Sammi, dis so waar dat die ouderdom baie dinge verander, ek sien dit elke dag meer en meer!
    Ogies… ek en jy presies dieselfde… Ek hoop dat ek wel eendag iemand se lewe ten goede kan verander….
    Pikkie, nee jinne, ek wil nie meer my mind gebruik nie. Ek dink hy is al voos gedink!🙂😆 Paula
    Racquel… jy praat nogal baie waar, in die jaar wat ek nou blog het ek nogal baie voorentoe beweeg. Dit is baie terapeuties vir my. Ek kan nie glo jou dogter het nog die foto van hom op haar foon nie. Nee kyk, hy moes seker maar ‘n spoor in haar hart getrap het. Stuur baie liefde vir haar hoor!
    Kaalvoetinireen – waaroor sal jy kan depressed raak daar oorkant die water? (Dis nou as jy sou depressed raak). Ek dink dit moet so wonderlik wees om so ‘n geleendheid te kan kry wanneer jy nog jonk is.
    GypseyGirl… Hier is wat jou son no 6 van jou sê
    You Crave a Thoughtful Life

    Your dream is to live a live you cherish. You don’t want to waste time on things that don’t matter.
    Doing what you love with the people you love is the most important thing to you.

    You want your life to be about rest, relaxation, and recreation. You want to slow down and appreciate what you have.
    You believe that wisdom comes to those who don’t rush through life. And you’d like to gain more wisdom over the years.

    Berdine en Sigeuner…. Ek sal nooit daardie dag vergeet toe Zeethan van daardie hoë trekker afgeval het nie. Glo vir my, ek het tot in my kleintoontjie geys daardie dag, en ek dink ek het so groot geskrik dat ek versteen het, maar gelukkig was Berdine se dogter naby en het hom darem vinnig opgetel. 😆 die eier was darem nie so groot nie!

  13. Dit is great Zee, maar as jy wil is daar baie dinge om depressed oor te raak, veral as onderwys nie vir jou is nie😉

  14. eish merrem die son hy es mooi kan jy my nie help om ook die blenk goed te kry

  15. Agnes groet die miesies

    Agnes hou van die mooi pictures. Merrem moet vertel hoe maak mens met die mooi pictures.

  16. Dis waar, as ek iets kan leer, word ek stil en probeer snap. Ek hou van die dieper dinge van die lewe en rudtigheid. Ek worry nie oor slaggate in my lewe of in die actual teerpad nie. Dis small stuff.

    Hieso leer jy ons van deursettingsvermoe, Zee.
    Dankie.

  17. Zee,

    Ek het nogal swaar gekies wat ek hou van ‘n son wat oor droogte sak. Maar myne was nogal oulik.

    Your dream is to live a life where you are constantly learning and evolving.
    You believe that the world, people, and life are incredibly fascinating.

    You want to use your mind as much as possible. You want to dare yourself to do what’s difficult.
    You’d like to expand your worldview and maybe even solve some of the world’s problems.

  18. Agenes, gaan kry vir jou ‘n paar blenk goed in die mies se kas.

  19. Nommer 1.

    Oulike ‘quiz’ die! 😉

  20. Agnes en Mavis, het julle darem nou al die mooi pictures daarso by julle?
    Boends, ek kon nie glo hoe waar myne is nie😉
    Rosie, Kan jy nou glo dat joune die evolving deel in het….
    GypseyGirl… bly dat jy dit ook nou kon doen!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s