Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Earth Hour 28/03/2009

12 Kommentaar

Carina wil graag hê ek moet een van die volgende skakels wees om soveel mense as moontlik te kry om hierdie baie goeie inisiatief  te join.  Kliek op hierdie banner hieronder en gaan join vandag nog…. al is jy nie “getag” nie!

Vul in jou besonderhede, besluit of hulle vir jou promosie materiaal moet stuur of nie.  Wat is die bedoeling met die inisiatief?  Op 28 Maart 2009 tussen 20:30 tot 21:30, vir een uur, skakel almal hulle ligte af.

WWF is one of the world’s largest and most respected independent conservation organisations, with almost five million supporters and a global network active in more than 100 countries. WWF’s mission is to stop the degradation of the earth’s natural environment and to build a future in which humans live in harmony with nature, by conserving the world’s biological diversity, ensuring that the use of renewable natural resources is sustainable, and promoting the reduction of pollution and wasteful consumption.

Ek “tag” dan die volgende bloggers om dieselfde te doen vir ons omgewing!

Ek glo manlief sal baie impress wees met my as ek alles afskakel.  Hy baklei juis so met my as ek net ‘n lig iewers aanlos.

zee-7

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

12 thoughts on “Earth Hour 28/03/2009

  1. Vir seker, Zee. Ek het ook die infromasie per e-pos ontvang en maak self ander bewus daarvan. Ek dink net dat die “link” nie werk nie – niks gebeur deur op die “banner” te “click” nie…

    Lekker dag vir jou.

  2. Ninette, dankie vir die uitwys van die foutjie! 😳 Ek het dit reggemaak.. Dit vat jou darem nou na die www toe.

  3. Haai dis baie slim!!! 💡

  4. Daar’s hy…. versprei die nuus. 1 uur uit die jaat uit gaan niemand doodmaak nie… maar wel ‘n goeie punt maak!

  5. Ek is in Zee
    Nimsi

  6. Zee, hoe kry jy dit reg om die banner te laat werk? Myne willie…😦

  7. Baie goeie inisiatief!! 😉

  8. Hier by ons besluit die Munisipaliteit mos sommer vir jou wanneer hulle Earth Hour gaan ondersteun, gewoonlik so drie maal per week vir 7 ure op ‘n slag, maar ja, ek is in

  9. 😆 @ Parkie, en welkom hier!
    Dellie, ek sien jy het die banner op, maar glo nie dis presies wat jy gesoek het nie, nê… Simpel WP
    Cool Nimsie!
    Is reg DMI, ons versprei sommer via e-mail ook,😆 het sommer die hele werk se e-mails omtrent gebruik!
    Is nogal slim nê Pikkie, is joune al op hmmm?
    Wippie hoe gaan dit daar by die maan en sterre?

  10. Mooi man! Dis lekker dat almal so saamstaan hiermee. Wat is ‘n uur nou in die donker? Dink net aan al die pret.

  11. Thanks for promoting Earth Hour! Another way you can recruit people to the cause is by creating a Earth Hour group on Commit21.com. Simply create a group about one action that you will commit to do for Earth Hour and recruit your friends, family, and co-workers to get involved in that action as well. When it comes to climate change, simple actions can make huge differences and Commit21 leverages social media to influence networks of friends, family, and co-workers. Check it out at http://www.commit21.com

  12. Ek’s altyd “in” as dit kom by die natuur!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s