Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

The truth about Heroin

7 Kommentaar

Heroin is vir my die dwelm wat ek natuurlik die meeste haat, as jy nou een dwelm meer kan haat as ‘n ander.  Zeethan is gebore met hierdie dwelm in sy lyfie en vandag kan ek net weer op my knieë gaan om vir die Here dankie te sê dat hy ‘n absoluut perfekte seuntjie is!

heroin

heroin1

heroin2

Street names for Heroin:

  • Horse
  • Junk
  • Smack
  • Brown
  • H
  • Skag

Heroin is usually injected, snorted or smoked. It is highly addictive. Heroin enters the brain rapidly but makes people think and react slowly, impairing their decision-making ability. It causes difficulty in remembering things.

Injecting the drug can create a risk of contracting HIV, hepatitis and other diseases caused by infected needles. These health problems can be passed on to sexual partners and newborns. Heroin is one of the three most frequently cited drugs in drug abuse deaths. Violence and crime are linked to its use.

Short-term Effects:

Abusers experience clouded mental functioning, nausea and vomiting. Awareness of pain may be suppressed. Pregnant women can suffer spontaneous abortion. Cardiac functions slow down and breathing is severely slowed, sometimes to the point of death.

Long-term Effects:

Scarred and/or collapsed veins, bacterial infections of the blood vessels, heart valves, abscesses and other soft-tissue infections, and liver or kidney disease. Lung complications may result. Sharing of injection equipment or fluids may result in hepatitis B and C, HIV and other blood-borne viruses.

Download the full version of Heroin

Foundation for a drug free world

zee-7

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

7 thoughts on “The truth about Heroin

  1. Ai, liewe Zee.
    Ek volg jou blog al geruime tyd maar het snaaks genoeg nooit werklik besef dat Zeethan verwek en gebore is terwyl sy ma dwelms gebruik het nie.

    Het net aangeneem dit was eers na die tyd.

    Dis skokkend, werklik.

    (((Zee)))

  2. Zee, ek verpes ook enige drug, maar stem dat heroin sekerlik die ergste een is, as mens nou moet kies.
    Ai, ek voel altyd bitterlik jammer vir mense wat verslaaf raak, dit kan met enige iemand gebeur of ons dit nou wil glo of nie.

  3. Zee, daai klein Zeethan van jou is ‘n ware wonderwerk!! God het groot planne vir daai mannetjie! Wat ‘n beter getuienis vir God se genade is daar!!!!

  4. Zee jy is heeltemal reg, heroiene is seker die gevaarlikste en mees verslawendste van alle dwelms. Dit is nie pret/cool nie, nie eens een keer nie.

  5. Zee ek geniet jou blog verskriklik, maar elke keer as ek oor drugs lees dan gaan ek extra spesiaal op my kniee en bid dat my kinders hierdie euwel moet vryspring. Mens kan nooit sê dit sal nie met jou kinders gebeur nie al maak jy hulle hoe goed groot. Mens kan net bid.

  6. Ek hou niks van dwelms nie dis gaga en dit mors net jw lewe op

  7. Ek bid elke aand dat ek as tiener nie moet verslaaf raak nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s