Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Volgende Brad Pitt?

22 Kommentaar

echo-front-page1

Boskind het hierdie voorblad ingestuur na die publikasie raad toe vir goedkeuring vir hulle nuwe tydskrif wat saam met ‘n reeks streek koerante in die Mopanie distrik in Limpopo uitgegee gaan word.  Hulle web blad is Echopress en is ook op Facebook.

Hier dink ons almal sy rus nog bietjie saam met klein Franklin maar intussen was sy hard aan die werk om hierdie maatskappy op die been te bring.  Boskind en JB… alle voorspoed met julle nuwe venture!

Nou ja, natuurlik verkyk ek my aan my engelkind!

Angelina se Shiloh-Nouve en Katie se Suri…. staan opsy!!

zee-0

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

22 thoughts on “Volgende Brad Pitt?

  1. Lol, ai Zee ek sien al hoe loop die trots van julle af oor die nuwe Brad. Boskind en JB baie sterkte met julle nuwe “baba” hoop dit is n groot sukses. Mmmm ek dink ek moet gou n 2 jarige dogtertjie aan neem, laat sy die volgende Angi kan wees😛

  2. Zee,

    Die outjie is pragtig! Jip, daai celeb tots kan gaan slaap; hy lyk soos ‘n engeltjie… wil die baadjie uittrek sodat sy vlerkies kan wys.

    Uitstekende foto ook – het jy dit geneem? Is dit bietjie gedokter of is dit die oorspronklike?

  3. Daai blou oogies is te pragtig!

  4. Ja nee, maak plek! Hier kom ons engelkind! Dis pragtig.😉

    Sterkte aan Boskind en JB.

  5. 😆 @ Izak
    Jo-Ann, daardie foto is geneem by die see toe die reën ons eendag in Margate oorval het nadat ons bietjie gaan stap het. Ons moes inderhaas vir hom ‘n “windbreaker” soek en kom toe op die rooi ene af wat 5keer te groot was vir hom.. Nee, daardie foto is niks gedokter nie😉
    Ninette, ja my blouoog kind..
    Dellie dit laat my aan jou blouoog vriendin dink, gaan dit goed met haar en die kinders?

  6. Dis sweet Zee. Hou dit vir hom en laat hom sommer nou al teken vir in geval hy famous word!!

  7. Zee hy maak n goeie voorblad!! Pragtig!!

  8. Nee shucks eks die nuwe Brad Pitt, geluk Zeetjie.Ja laat allie oorsese celebs se kinders opsy staan Zeethan bo!!

  9. Zeethan is regtig n pragtige ou seuntjie… hy gaan nog baie harte breek!

  10. Hy is pragtig met die aller mooiste ogies!!

  11. Ek dink hy gaan baie meer aantreklik as Brad wees as hy groot is. Ouma sal die meisies moet mooi dophou😆

  12. Pragtig! Pas hom mooi op!

  13. Gelukkig gaan my kinders eers op 80 trou en uit die huis uit trek…….

  14. Hy is ‘n “looker” die meisies gaan agter hom aanhol!

  15. Ag nee wat. Brad Pitt kan maar gaan slaap. Pragtig Zeetjie.

  16. Hi Zee,
    Ek kan dink jou hart swel van trots en liefde!! My klein kind (3 maande oud) het vir ‘n hele maand by ons gekuier! Elke aand by sy ouma in die kamer geslaap. En nou is hy en my dogter hulle terug in Amerika! My hart is stukkend! Ek mis hulle so baie!!
    Lekka dag!

  17. ag moeder, hy is darem te pragtig. kan nie glo hy raak so groot nie.

  18. Supercool!!! Jy kan met reg baie trots wees op jou engelkind!! Ek wil hom nog sien eendag voor hy nie meer van tannie-drukkies hou nie!!:mrgreen: xx

  19. BAIE pragtig en so cute!!

  20. Carolina… wonderlik om weer van jou te hoor. Ek glo jy gaan daardie kleinding mis. E-pos weer so foto of twee asb!

    BB – ons sal ‘n plan moet maak… ek is mos hoeka so:mrgreen: oor jou Kaap trippie!

    Dankie julle… ek sal seker nog lank met my “Brad” spog!

  21. Besides Brad PItt’s looks, he actually can act. He is a moviestar who does not repeat himself, he does not play the same kind of character all the time. He did make some bad movies, but that does not make him a bad artist.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s