Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Grandma and the cake

17 Kommentaar

Grandma And The Cake

A little boy is telling his Grandma how
“everything” is going wrong.
School, family problems, severe health
problems,etc..

Meanwhile, Grandma is baking a cake.
She asks her grandson if he would like
a snack, which of course he does.
“Here, have some cooking oil.”
“Yuck” says the boy.
“How about a couple raw eggs?”
“Gross, Grandma!”
“Would you like some flour then?
Or maybe baking soda?”
“Grandma, those are all yucky!”

To which Grandma replies:
“Yes, all those things seem bad
all by themselves,
but when they are put together in the
right way, they make a delicious cake!”

“God works the same way.”
“Many times we wonder why he would let
us go through such bad and difficult times.
But God knows that when He
puts these things all in His order,
they always work for good!
We just have to trust Him and eventually,
they will all make something wonderful!”

Ruby Dannhaus

Baie dankie aan almal vir julle gelukwensings met Zeethan se verjaarsdag…  Mwah’s vir almal van julle van hom af!

Ek het hierdie koek laat bak wat ek sou nie nog ‘n “disaster” koek kon oorleef nie.  Zeethan is mal oor vliegtuie en helikopters op die oomblik en ek het op ‘n foto afgekom waar ‘n vliegtuig in ‘n oerwoud “gecrash” het.  Ek was baie in my skik dat die ou wat die koek gebak het dit so mooi na gemaak het.

Die tuig en kopper koek

Hierdie kersie is seker twintig keer dood geblaas.  Ons moes net aanhou aansteek sodat hy kon doodblaas

kers-doodblaas

Zeethan kon nie wag om sy “tuie” uit die koek uit te haal nie.  Hulle het sommer ‘n paar keer weer “gecrash’ in die koek.  Kyk hoe blou is daardie lippies al van die “icing”

tui-en-kopper

Ouma het mos gesê ek mag my hande in die “icing” insteek en lekker eet… maar sy het vergeet hoe sy gaan sukkel om my hande en my mondjie van die kleursel skoon te kry….

digg-in

Tannie Wipneus het spesiaal vir my hierdie pragtige video gemaak, en ai, is die woorde van die liedjie nie mooi nie!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

17 thoughts on “Grandma and the cake

  1. Ag, jinne, Zee! Is hy nie ‘n regte engelkindjie nie? 😉

  2. Wippie, wie sing hierdie song? Dis amazing! Dit klink soos Richard van der Westhuizen?

  3. Lekker man! Wens ek kon ook my hande so in die koek indruk! Dink my ma sou iets oorkom😉 Baie oulike video!

  4. Aaah, cute…

    Wipneus, die video is PRAGTIG!

  5. Pragtige video en song. Ek het sommer trane in my oë! Hy is ‘n dierbare ding!😉

  6. Ja, ek het geweet hy gaan daai koek “tackle” :mrgreen:
    te cute hierdie mannetjie!

    Dankie julle – dit was eindelik maklik om ‘n video te maak van die seuntjie wat ‘n spesiale plekkie in my hart het 😉

    Die liedjie is engeltjiekind van Richard van der Westhuizen!!

  7. Die koek is baie oulik. Baie mooi video Wipneus.
    Hoop ouma het hom al skoon gekry!

  8. Hy is ‘n absolute engel.

  9. Dit is nou ‘n nice koek. en toe wys hy die koek wie is baas! lol

  10. Ag Zee, jammer ek is laat, maar ek hoop sy verjaarsdag was uit die boeke. Hy is die mooiste ou goue krulkoppie. En hy is geseën om so ‘n ouma en oupa te hê!

  11. Dit lyk asog honself gate uit geniet met sy hande in die koek!

    Oulike video!

  12. Baie oulike storie oor die Ouma, haar kleinkind en die koek.

  13. ahhhh…. die video is pragtig!

  14. Zee jammer ek was so lanklaas hier gewees. Ek is net die afgelope tyd toe gegooi onder die werk ens. Zee net jy sal weet hoe baie beteken die woorde van ouma. Ag jinne maar die klein man lyk te oulik. Hoop daar is vir ons ook n stukkie koek gebere🙂

  15. Pragtige video!!!! Ek huil nou so lekker!

  16. Dis oulik. Net jammer om een of ander rede kan ek nie die video sien nie! Maar die koekeet lyk sommer of dit baie pret was.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s