Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Toonnaels!

20 Kommentaar

Ek lees so bietjie by Dellie en Boendoe vandag oor waaroor blogging gaan vir elke persoon, ek lag so in my mou vir Bottertjie … Whahahaha.  Ek staan toe maar op en gaan vat gou ‘n smokebreak buitekant.  

Buite staan ek en bekyk my voete so (wat in die pragtigste sandale is wat ek vir myself laat maak het toe ons in Vietnam was) en dink bymyself.  Jinne tog, hoekom is jou regtervoet se toonnaels so perfek en die linkerkant sin nie.  My linker kant se groot toonnael is sommer krom en LELIK en dit lyk of die toon ‘n ballon is.  Partykeer kry ek nog sommer ‘n ingroei toonnael ook en dit is SOOOOOOOOO seer.

Dit het my laat dink of ek die enigste een is wat sulke uiterstes het van een voet na die ander.  Hier is ‘n paar fotos wat ek gekry het.. Nee kyk, ek het eintlik niks om oor te kla oor my linkerste voetjie nie… 

                                                                         thumbnail11thumbnail83

 thumbnail34                                                  thumbnail72

 

Pedicure

A pedicure is a way to improve the appearance of the feet and their nails. It provides a similar service as a manicure. The word pedicure comes from the Latin words pedis, which means of the foot, and cura, which means care. It also means the care of the feet and toenails. A pedicure can help prevent nail diseases and nail disorders. Pedicures are not just limited to nails; usually dead skin cells on the bottom of feet are rubbed off using a rough stone called a pumice stone.

Sole-pampering regimen recommended by the American Podiatric Medical Association:Net vannaand gaan ek myself weer bietjie pamperlang en daardie lelike skewe toon naeltjie bietjie mooi maak!!   So ‘n lekker soak en dan bietjie naellak…  Ai, nou kan ek nie wag nie!! 

Step one: Use warm water to fill a bucket large enough for both of your feet to soak. Find a comfortable chair where you can relax and place the bucket in front of the chair.

Step two: Remove nail polish with a nonacetone polish remover.

Step three: Stimulate foot circulation and warm your feet by propping one foot at a time on your lap, then grasp the foot and begin slowly moving your thumbs from the top of your toes to the bottom of your heel and back.

Step four: Use a nail clipper to cut toenails straight across. Then use an emery board to smooth the nail edges by filing in one direction without drastically rounding the edges of the nail.

Step five: Soak feet in the warm water for at least five minutes. Raise feet out of the bucket and dip either a foot file or a pumice stone into the water. Next, use the file or pumice stone to gently smooth the skin around the heel and the balls and sides of your feet.

Step six: For extra soothing and softening, use a scrub and massage your entire foot and lower leg. The scrub exfoliates the skin by removing dead skin buildup that is often caused by wearing certain types of shoes. Remove scrub with a damp towel.

Step seven: Use a fresh towel to pat feet dry and be sure to dry between each toe. While you are drying, loosen your foot joints by cupping your heel with one hand at the ankle and grabbing the top of your foot with the other. Then rotate the foot slowly at the ankle a few times in each direction. 

thumbnail91

So, ek weet presies wat ek myself mee gaan pamperlang vanaand om weer daardie skewe krom ballon toontjie mooi te maak!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

20 thoughts on “Toonnaels!

  1. Oe, lekker! Ek het juis ‘n voetmassage gehad by ‘n terapeut Saterdag. Dit was divine en die ou was ‘n hunk ook nog!
    Mens voel altyd beter oor mensself as jy goed lyk. Ek het nie tyd om ‘n pedi te doen nie, sal net ‘n lagie cutex opsit, my roompies aan my pote smeer voor ek gaan slaap en dis dit.

  2. En ek is TWEEDE! 😆

    Zee, snaaks hoe mens se kop aan goeters dink, ne? 😉

    Ek moet erken, my voete is baie, baie laag op my lys van prioriteite. Ten minste is my hakke nie (meer) skurf nie, maar dis omtrent al wat ek oor my voete kan se! :mrgreen:

  3. Lol @ hakke nie (meer) skurf nie…😆 Ek onthou Boends…😆

    My hande en voete is hoog op die lysie. Toonnaels altyd mooi gecutex, roompies gesmeer soggens en saans, maar ek doen dit alles sommer self. Ek is vreeslik kielierig op en onder my voete, as liefie soms wil bederf en my voete skuur met daai steentjie, wil ek my hol skeur en die meeste van die water beland buite die bad soos wat ek probeer keer! So ek sal maar nie daai anties se winde gaan uitskop nie!:mrgreen:

    As ek die kans kry, gaan ek vir ‘n manikuur. Gaan juis weer Vrydag, want hierdie week het ek 5 naels gesplit en een gesmelt met my lighter! Moet liewers nie vra hoe ek daai ene reggekry het nie!😯😆

  4. EEUWWWW

    Ek was besig om te eet.

  5. aggenee daar gaan my eetlus ook…..

  6. Ten minste is dit nie winter by jou nie! My vel sukkel maar so bietjie die winter, maar dit lyk darem nog nie soos die pote hierbo nie😯

  7. Kyk my voete is nie stunning nie maar wragtag ook nie so lelik soos daais nie!!!! Dis gross…

  8. Het julle al agter gekom hoe krities is mens oor jou eie voete as jy in ‘n hospitaalbed le?   Ek kyk nogal na my voete want hulle moet hierdie groot lyf dra, maar lately is dit moeilik om daar by te kom.   Toe besluit dat ek dadelik iets hieraan moet doen.   Ek het nou al ‘n paar dae kans gehad maar het nog steeds nie krag om iets te doen nie.   Enige volunteers?

  9. Zee!! LOL.
    En julle het kamtig gegril vir die mummies wat ek destyds opgesit het. Verskoon my maar Zee het die kiekies iewers op ‘n verbode website gekry.

    Dit was nou snaaks.

  10. @^&%$ Wat de duiwel is die???
    Sorry ek gaan nou pedicure!!!😉

    A3 ek is bly om weer jou naam hier te sien!!!!!😉

  11. Ek weet nie wat om te sê nie, hel nee, daai kiekies het my sprakeloos!

  12. Eeugh vir die lelike nael in jou fotos!! Knip eerder dan myne in die lewe af voor dit so ver gaan!!!

  13. eish….. maar dis heavy gross daai foto’s (en vinnig steek ek my voete weg…

    Ek is terug, nou sal ek weer lewe……

    c u in blogworld…

    luvs ya

  14. Whahaha julle is hilarious😆

    Moeder A3, wees asb Maandag oggend 8.30vm by Kathryn vir ‘n lekker voetdingetjie!! Ek kan dit tog nie doen nie so ek volunteer ma om moeder te stuur🙂

  15. Zee, genade mens! En ek het gedink my kort vet voetjies is so uit n “horror” boek… Die oom het nou nie gelees nie, net gekyk; vra so ewe- is dir nou regte voete daai…
    Ek sit klaar met die botteltjie cutex in die hand.
    Mooi loop
    Nimsi

  16. Wil ma my nie ook stuur nie, groot samblief?????

  17. Groot surprise. Baie dankie.

    Vra en vir jou sal gegee word.

  18. Eish!! nee hel ek dink my tone is darem aanvaarbaar lol!!

    Daai is gross!!

    Liefdetjies
    xxxx

  19. Nee vrekek stem hoor, ek kla nooit weer oor my tone nie! daai eerste pic laat my wel wonder… hoe lyk dit dan vir my dat die nael heel verkeerde rigting in groei?!?😯

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s