Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Happy Birthday x 3

13 Kommentaar

Happy Birthday Wipneus

I Celebrate You

On your birthday, I celebrate you!

On your special day,

I’m thinking of all the wonderful things you are

that bring so much joy to others, including me!

I celebrate your unconquerable spirit,

that lets you meet every challenge

with confidence, enthusiasm and persistence.

I admire your sensitivity.

You see needs that cry out to be met

that no one else sees,

and you meet them,

out of your deep and caring heart,

out of your wisdom,

out of your strength.

I treasure your uniqueness;

There is no one else like you,

and I feel blessed to know

such an extraordinary person.

I appreciate you, respect you,

cherish you, look up to you.

Happy, happy birthday!

May each new birthday

be the best one ever for you;

You deserve it!

By Joanna Fuchs

Wipneus, ek weet sommer dat jy so gespoil gaan word vandag!

((((Wipneus)))




Iewerste het ek  my blog se 1ste verjaarsdag gemis op die 12de Desember….

Vandag is ook  Seun se 25ste verjaarsdag……..

Ek wens hom ook net alles van die beste toe vir die jaar wat voorlê.  Mag al jou drome waar word my kind.  Ek kan jou nie bel of  by jou wees om jou ‘n drukkie te gee nie, maar weet net dat jy heeldag in my gedagtes is.  Ek is baie lief  vir jou.  Almal stuur liefde en sê ook baie geluk met jou verjaarsdag en hou jou ken omhoog!

Laas jaar met jou verjaarsdag het ek hierdie liedjie Never Alone aan jou opgedra.

Ek het die video gaan soek maar kon dit nie kry nie en kom toe op hierdie Never Alone af.  Dit is heel anders maar die woorde het my geraak.  Hierdie is dan ook spesiaal vir jou.

NEVER ALONE – Lay Antebellum & Jim Brickman

May the angels protect you
Trouble neglect you
And heaven accept you when its time to go home
May you always have plenty
Your glass never empty
And know in your belly
You’re never alone

May your tears come from laughing
You find friends worth having
With every year passing
They mean more than gold
May you win but stay humble
Smile more than grumble
And know when you stumble
You’re never alone

Chorus:
Never alone
Never alone
I¹ll be in every beat of your heart
When you face the unknown
Wherever you fly
This isn’t goodbye
My love will follow you stay with you
Baby you¹re never alone

Well I have to be honest
As much as I wanted
I’m not gonna promise the cold winds won¹t blow
So when hard times have found you
And your fears surround you
Wrap my love around you
You’re never alone

Chorus

May the angels protect you
Trouble neglect you
And heaven accept you when its time to go home
And when hard times have found you
And your fear surrounds you
Wrap my love around you
You¹re never alone

Chorus

My love will follow you stay wïth you
Baby you’re never alone

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

13 thoughts on “Happy Birthday x 3

  1. Dis half een in die nag en ek sit hier in die donker voor my rekenaar en die trane spat! Vreeslik baie dankie Zee en Zeethan, dis so mooi! Ek waardeer dit so baie! Baie dankie ook aan Zeethan wat vir my ‘n spesiale geskenkie gemaak het ek sal tot aan my einde baie mooi bewaar!

    Baie geluk met jou blogverjaarsdag, hoop ons gaan nog lank hier kan lees!

    Dan ‘n groot gelukwensing aan Seun met sy verjaarsdag! Mag die engele hom hierdie jaar op vlerke dra en beskerm teen al die dinge wat sy geluk van hom wil steel! Die hele blogger gemeenskap dra hom op in ons gebede! Dit kan dan nie anders as goed gaan nie! Baie geluk ook aan jou en jou liefie met julle seun se verjaarsdag! Alle donker wolkies het ‘n silwer randjie en ek sien al die liggie daar voor in die pad!

    x x

  2. Dagse Zee

    Geluk met jou blog se vervelling😆
    Hoe ouer jou blog word hoe meer ontbloot jy die glinster. Hou so aan om ons te laat mooi dinge sien hier by jou kraal.

    Aan jou seun, mag die genade en liefde wat alle verstan te bowe gaan hom in alles oorweldig en volkome hernu en sy arms oplig en verstek sodat hy die res van sy lewe die Hemelse Vader se liefde en plan vir sy lewe sal kan uitleef en laat skyn deur sy eie optrede en handelinge.

    Groete

  3. Baie geluk met jou blogverjaarsdag! Ons het baie by jou geleer en sien uit na nog jare en jare se saamgesels!

    Baie geluk ook aan Seun vir sy verjaarsdag.

  4. Baie geluk met jou blog se verjaarsdag. Mag daar nog baie meer inskrywings wees!

    Baie geluk ook met Seun se verjaarsdag. Mag God hom seën met vrede en geluk!

  5. Geluk, in alle opstigte.

  6. Geluk aan al drietjies! 😉

  7. Baie geluk! Voorspoed en vrede!

  8. Baie geluk aan al die verjaarsdae!!

  9. Geluk Wipneus.

    Zee,

    Voorspoedige nuwe jaar vi jou en alles wat mooi is vir jou en jou gesin, 13 dae laat maar liewer laat as nooit

  10. Agteros ‘nd all that jazz😳 sorry – is ekke, en ekke is alweer laat!!! Geluk met die herdenking van julle seunskind se geboorte Zzz’tjie!! xx

  11. Hoesit? Wa’s jy? Bietjie besig?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s