Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Slim of goed getrain?

19 Kommentaar

Zeethan kom nou die aand na my toe en sê vir my “Nat Ouma”.  Ek sê toe vir hom gaan haal gou vir ons ‘n doek dan sit ouma vir jou droë doek aan.  Ek wag en wag en wag.  Ek loop toe kamer toe en al wat ek by my gehad het was my selfoon (verskoon die kwaliteit foto’s) om hierdie aksie af te neem.  Nou ja, wat kan ek sê ek het hom goed geleer!

Ouma trek eers altyd my broek uit, laat ek dit probeer!

Ouma trek eers altyd my broek uit, laat ek dit probeer!

photo0486

Daarsy, ek kry dit amper reg....

photo0487

Ok, die skoon doek moet ek hier insit.... maar ek sukkel nog so klein bietjie om die nat ene af te haal

Ek glo nie ek sal weer ‘n probleem hê as ek vir Zeethan by oupa moet los nie…..

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

19 thoughts on “Slim of goed getrain?

  1. Zee daai kleinkind van jou is darem te oulik, en pragtig!

  2. Hy’s slim! En flippen oulik! Jy’t hom seker toe opgevreet, Zee?!

  3. Ag moeder. Te oulik vir woorde!

  4. Kostelik!!! Ai daai skoonseun van my is so sweet!!! 😈

  5. Te sweet vir woorde

  6. Dit lyk na slim en goed getrain

  7. Hy is net te cute vir woorde!!

  8. Ag, dit is sweet!!!

  9. Ag my moedertjie tog ouma!
    Hy is te sweet vir woorde…
    Ek is so jaloers op julle ouma”s!
    Nimsi

  10. LOL!! Boer maak ‘n plan, nê!! Dié engelkind van jou bly net té pragtig!!

  11. Dit is darem te cure! IEts waaroor hy hom gaan doodskaam as hy groot is! 🙂

  12. Whahaha dis te cute!!!! Ouma jy het hom baie mooi geleer🙂

  13. Bleddie oulik! Kan ek Robert na jou toe stuur😆

  14. BAIE cute! en te oulik geleer!! Hierdie foto’s hoort in ‘n boek soos “genius of the year” LOL! goeie “making memories” vir hom vir eendag!!🙂 cute van jou om dit af te neem en vir ons te wys, ek het dit nou BAIE geniet!

  15. Ag Moederlief! Dit is die oulikste nog! Hy is regtig ‘n pragtige en SLIM seun! 🙂

  16. Ek dink hierdie is my ‘aaawwww’ moment vir die dag. Ag liewe Zee jy weet hoe ek oor die mannetjie voel .. ek is allergies vir kinders dis nie n geheim nie .. maar dis die hele punt .. Zeethan is nie net nogn kind nie .. hy is n warrior. Go figure. Big up to the little guy. xx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s