Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

A Grandmother’s prayer

14 Kommentaar

Dankie Wipneus dat jy hierdie pragtige gediggie vir my gestuur het!!

cross

A Grandmother’s Prayer

Oh Lord, I do not ask for much,
Eternal beauty, or youth, or such.
Just give me a little hand to hold,
And I’ll forget that I’m growing old.


I do not ask for cloudless skies,
A life that’s free from tears and sighs.
Just give me a little face to kiss,
And anxious moments will turn to bliss.


For what is there, really, that means so much
As little hands that reach and touch,
As little eyes that search and see
Only the best in fragile me?


So let me grow more loving and wise
By looking at life through their wide eyes.
For through these little ones, you have given
This grateful grandmother
a glimpse of Heaven.

Barbara Burrows

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

14 thoughts on “A Grandmother’s prayer

  1. Baie mooi! Maak my weemoedig…as ek dink aan my ouma/ma..

  2. Dis verruklik!!! Pragtig julle twee…. (hmmmm, mag ek hom dalkies maar steel vir my Ma se kerskaartjie???)

  3. Dis baie mooit. Zee geniet die naweek.

  4. Pikkelik, steel hom want ek het hom van Wippie af gesteel😆

    Is dit nie die mooiste woorde nie!!

    Nikita, snaaks ek het aan myself gedink toe ek dit lees, maar nou verlang ek sommer ook na my ma/ouma!

    Neykie, geniet jou naweek gate uit hoor!!

  5. Plesier Zee en Pikkie, ek is besig om in my argiewe te grou!!!!

    Die gedig het my dadelik aan jou laat dink Zee! Zeethan het die beste Ouma!!!🙂

  6. Baie baie mooi! Jy het sneeu op jou blog! Ek het gedog dis tyd vir ‘n nuwe skerm!!!

  7. Dis baie mooi, Zee. Dankie vir my email, ek sal bietjie gaan loer by die link wat jy gestuur het. Ek begin darem nou weer inhaal met my leeswerk🙂

  8. Baie mooi Zee, hoe gaan dit nog met ouma Zee?

  9. Zee Pragtig!!!
    Gaan loer bietjie by my blog in asb en laat weet of ek reg doen
    http://www.parkes1.wordpress.com

  10. Dis pragtig! Ongelukkig het ouma en oupa (skoonfamilie) my so verneder en sleg gese, dat ek weer baie het om aan te werk en te probeer verander…..

  11. Ag hoe hartseer is ek nou!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s