Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Fun Fun Fun

21 Kommentaar

Sondag het my kamera bietjie oortyd gewerk.  Zeethan het ‘n opblaas swembadjie gekry want ons is ‘n bietjie lui om die swembad net op die oomblik af te haal.  Hy was eers bietjie skrikkerig maar nou ja, die video wat ek self gemaak het met Windows Movie Maker vertel die hele storie.

Boendoe, is dit nie wonderlik hoe die kleingoed ‘n mens se brein in oortyd kan sit om met hulle te brag nie😆

Fun fun fun – Beach Boys

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

21 thoughts on “Fun Fun Fun

  1. Ag dis te oulik, hy geniet hom gate uit!!

    Dis ‘n oulike swembadjie Zee!! Ek raak sommer broeis! My kinders moet nou groot word dat ek ook kan ouma word:mrgreen:

  2. Ai, Zee, what can I say? 😉 If they’re cute, they’re cute! 😆

    En Zeethan val definitief in die ‘cute’ kategorie. :mrgreen:

  3. Te dierbaar vir woorde!

  4. Baie oulik, Zee – mens kan sien hy het baie pret gehad.

  5. Zee baie oulik. Die knapie is te sweet vir woorde. Wens ek was so klein nog, dan kon ek ook so nice swembad gehad het😛

  6. Aaagggg sssswwwweeetttt!!

  7. Het vanoggend vir Boendoe ook gewaarsku: Wippie steel sulke mooi kinders… Ag jinne Zee, hy is so ‘n skattige ou seuntjie!! Mens kan hom sommer op soen!

  8. Hy is skattig!

    Jy het gevra: “is dit nie wonderlik hoe die kleingoed ‘n mens se brein in oortyd kan sit om met hulle te brag nie”

    Ja, dit is! My peetdogter (Tannie Retha het haar vir kunsklasse ingeskryf) het nou die dag ‘n goue sertifikaat gekry in ‘n Sanlam-kinderkunskompetisie, en ek was intussen op soek na ‘n plek waar dit reg sal lyk om dit te noem. En daai vraag gee my ‘n verskoning. (Uiteindelik!🙂 )

  9. Nes Boendoe sê, “Cute”, met a capital C!

  10. Dit lyk so lekker en so baie pret

  11. Ag nee! Ek sien g’n ‘n video nie!

  12. Agge sweet!!!!! Kyk daai inskroefhandjies!!! Hulle is vir my te dierbaar op hierdie stadium tussen baba en kleuter as hulle nog soos ‘n Kewpie-pop aanmekaar gesit is!!! Is dit nie te oulik nie!!! En wat ‘n opblaasswembad! My skoonseun swem in ‘style’!!!!

  13. Ogies ek het eindelik al vir Zeethan gesteel, sy Ouma het dit nog net nie agter gekom nie:mrgreen:

  14. Hy lyk uit sy velletjie uit en dis al wat ‘n mens voor kan vra. Dat jou kinders gelukkig en geliefd is. Dierbaar Zee.

  15. Awwwwwwe🙂

  16. Nee my aarde Zee! Jy en Boendoe kom met te veel weg, dit is tyd dat ek weer foto’s van my honde plaas🙂

    Dis ‘n BAIE oulike swembad, sjoe. Ag lekker, sweet man.

  17. Dagse Zee

    Hulle kan mens se hele wereld oorheers die kleingoed.

    Mens kan duidelik sien die knapie geniet homself daar in die water.

    Groete

  18. Sjoe, geniet hom terwyl hy nog bereid is om in sy “speedo” in die tuin rond te hardloop!

  19. Geskenkie vir jou!!!!

  20. Dankie almal vir julle mooi kommentaar. Nee kyk, hy was omtrent katjie vannie baan.

    Whahaha The Unpregnantmother, sy oupa wil hoeka stuipe kry oor ek die speedo te klein gekoop het. Hoe moes ek nou weet 18-24 maande gaan nou te klein wees vir die mannetjie…

    Carina, o ja, miskien vat dit net bietjie lank om oop te maak, wees net geduldig dan sal jy die video sien…

    Retha… Ek is baie bly dat ek dit vir jou moontlik gemaak het om hier te kom “brag” het met jou peetkind. Is dit nie ‘n wonderlike gevoel nie;) Baie geluk met haar prestasie!!

  21. Pragtig!! baie oulik!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s