Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Perfect timing

14 Kommentaar

Eendag as ek groot is en presies weet hoe Liefie se kamera werk sal ek ook dalk sulke stunning foto’s kan neem……  Intussen sal ek maar oefen en oefen

odpowiedni_kadr_02 odpowiedni_kadr_45     odpowiedni_kadr_32     odpowiedni_kadr_50

odpowiedni_kadr_29     odpowiedni_kadr_24     odpowiedni_kadr_17

odpowiedni_kadr_06   odpowiedni_kadr_54     odpowiedni_kadr_18

Krediet vir foto’s

zee-signature2

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

14 thoughts on “Perfect timing

  1. 😆 😆 Daai nommer nege is klasiek!!!!

  2. Wow! Puik foto’s!

  3. Stunning!

    Dis regtig “op die regte tyd op die regte plek”

  4. Ek gaan saam oefen… Eendag!

    Gepaste titel.

  5. Oooh, ek het ook die op email gekry – ek hou nogal baie van die met die son en die ballerinatjie ook – goed gedoen!😀

  6. met n mik en druk kan jy ook sulke nice pics neem, net op die regte tyd op die regte plek wees. my Kers wens is om op die regte plek en regte tyd daar te wees😉

  7. Baie cool! Ek wens ook ek kon sulke foto’s neem!

  8. Ek wens net so hard soos jy dat ek ook sulke goed kon doen!

  9. Dagse Zee

    Puik fotos en voorwaar iets om te gebruik as maatstaf vir jouself. DIs egter die memories wat dit besonders maak.

    Groete

  10. hou van nr1

  11. Ja nee, dit is regtig pragtig!

  12. Dis baie goeie foto’s. Die sonsondergang wat vasgehou word is vir my die mooiste.🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s