Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Handesome Guy

9 Kommentaar

Click to play Zeethan se eerste foto's
Create your own scrapbook - Powered by Smilebox
Make a Smilebox scrapbook

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

9 thoughts on “Handesome Guy

  1. EERSTE!
    Wow, Zee, lyk my die scrapbook gog het jou nou behoorlike gebyt! Dit lyk baie nice!

  2. Bottertjie, jy moet gaan probeer, hierdie was hond maklik, het net die foto’s bygesit en bietjie woorde getik. Ek is nou hoeka besig met ‘n photoshop ene..

  3. ag cute, kan ek hom ook vashou?
    x

  4. Ag moeder dis te mooi!

    Jy raak nou oulik met die goed Zee🙂

  5. lekka naweek ….

  6. Jinne Zee! Dis te oulik. Die foto’s is erg kosbaar.

    Hoop jy voel gou beter. Hoor jy’s in die bed. Hoop nie dis te ernstig nie?

    Sal jy asb laat weet of my avatar nou werk? Dit wil oor die een of ander rede nie na my nuwe blog toe link nie. Ek is al moedeloos gesukkel.

    http://wagnbietjieoomblikke.wordpress.com

  7. Hulle is net die mooiste ou goedjies as hulle nog so nuut is. So pienk en frummelrig. Net een groot bondeltjie reflex, ag my moeder. Ai, die kinder word net te gou groot.

  8. Hallo Zee

    Zeethan is pragtig!

    Hoe gaan dit met jou?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s