Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

I can!!!

11 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “I can!!!

  1. Hallo Zee. Hierdie is vreeslik cute, maar ook vreeslik waar. Emma.

  2. Hallo jy, geniet die dag!

  3. A nee a Zee doen jou werk tsk😉

    but it is true😀

    Liefdetjies
    xxxx

  4. Emma, ek lyk al soos ‘n lopende slaapwandelaar van die min slaap🙂
    Meermin, jy ook!
    Thasia’tjie😆

  5. Wat gaan jy “quit”.. moenie “voorgee” nie …🙂

  6. Dit wil ek ook eers sien voor ek dit glo…:mrgreen:

  7. Zee

    Jy kan dalk, maar wil jy?

  8. eish…dit lyk soos ek

  9. Nee, julle sien die prentjie heeltemal verkeerd, ek wil nie blogging quit nie. Hulle sal eers my bloed moet drein voor ek kan quit.

    Zee sit in haar pajamas en slippers. Dit is 10 voor 2 in die oggend (mmm, dis nou 12.30am) en sy dink sy moet gaan slaap. Sy weet sy kan die rekenaar afsit maar dan dink sy, sy moet net gou nog ietsie doen…. En voor sy haar ogies uitvee kom die son alweer op! 😆

  10. QUIT>!!!!!!!!!!!!!!!!!
    Wys ons jy kan die dampies quit……. toe asseblief………!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s