Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Carina

8 Kommentaar

Carina, baie geluk met jou verjaarsdag.  Ek hoop dat hierdie Woensdag vir jou net goeie memories sal bring in die jare wat nog voorlê.

Ek het gedink jou verjaarsdag is eers volgende Woensdag en wou graag vir jou ‘n baie spesiale mosaic maak, maar moes inderhaas toe gou ene doen in pienk omdat ek weet jy baie van pienk hou!

Krediet vir foto’s 1. Untitled, 2. pink teddy cake, 3. I’m 2!, 4. 69 • 365 :: Cheers!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

8 thoughts on “Carina

  1. Ja, baie geluk, Carina!

    Zee, maar jy is oppie bol met al die fency goeters? Is jy nie veronderstel om ‘n ou antie te wees nie?? 😆

  2. Baie geluk, Carina! Pragtig, Zee!

  3. Baie geluk met die verjaarsdag!!

  4. Dankie Zee! Dis beautiful.

  5. ♪ Happy birfday to yooooouuuuuuu . . . ♪

    Mag al jou wense waar word, Carina!

  6. Happy B’day, Carina!!

  7. Bietjie laat maar baie geluk Carina!

  8. Baie mooi Zee!
    Weereens baie geluk Carina🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s