Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Potloodskets

24 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

24 thoughts on “Potloodskets

  1. Nice!

    Wie het dit geteken?

  2. SJOE dis mooi!

    Ja, wie is so talentvol?

  3. Pragtig, Pragtig, Pragtig!!!!

  4. Sjoe .. dis regtig pragtig!

  5. Ek weet wie! Is dit ‘n KZN ding, wonder ek? 😉

    Ek hoop hy gaan geraam word, Zee? Dis pragtig.

  6. Dis baie mooi, Zee!

  7. Baie mooi skets van julle.😉

    Die mannetjie sal hom wat verbeel met julle as ouers.😎

    Groete en hou die mooi dinge vas, dit bly kosbaar.

  8. Dis een van daar “Whao” oomblikke!!

  9. UITSTEKEND !!!

    Julle lyk pragtig, pragtig!

  10. Pragtig!! Potloodsketse “praat” soms baie meer as ander sketse!

  11. Hoekom sien ons so min van jou,mmm?
    Kosbaar!

  12. shoe dis is stunning dolla baie mooi

  13. Mooi pic sommer net jammer jy is halpad…..

    love ya!!!

  14. Weet jy wat bind my … Zeethan se uitdrukking wat gevange geneem word .. sy absolute verwondering – total awe, onskuld, wowness. En dierbare Zee … die satyn-sagte deernis en omgee en ‘live for the moment’ sparkle in jou oe …

    Flippet ek reken dit score n double wow julle mag maar … as n amperse een-dimensionele potloodskets SOVEEL teweegbring .. wow, kan mens even begin om te imagine wie en wat regtig agter daardie stilstaande beelde vir ons wag. xx

  15. Zee, beautiful!!!

  16. Elf, dankie, is hy nie awesome nie!!
    Baie dankie almal.
    Hierdie skets is deur ‘n masjien geteken. Op een van die reën dae in Margate het ons vir Zeethan na die arcade toe gevat om op al die karretjies te gaan ry. Ek sien toe die masjien wat die foto’s neem en ek wou eintlik keyrings gehad het toe druk ek die verkeerde knoppie. Ek was so stupid om nie in die kamera te kyk nie want ek was so besig om vir Zeethan te probeer wys om na die foto te kyk bo, mmm, die kamera was toe onder waar ons eintlik moes ingekyk het. Ek is nie spyt nie want dit het nogal mooi uitgekom. Na die foto geneem is kan jy buite staan en kyk hoe vinnig die skets gedoen word.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s