Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Out of office!

11 Kommentaar

Ek ontvang hierdie e-pos vandag.  Ek dink ek moes so paar weke ene opgesit het in die lyn van…

Ek het vergeet om my verlof te vat, so ek sal eers jou e-pos kan beantwoord wanneer ek verstel is om terug by die werk te wees.  O nee, bietjie later wat dan sal ek nou regtig op verlof wees🙂

  • I am currently out of the office at a job interview and will reply to you if I fail to get the position. Please be prepared for my mood.  
  • You are receiving this automatic notification because I am out of the office. If I was in, chances are you wouldn’t have received anything at all.
  • Sorry to have missed you, but I’m at the doctor’s having my brain and heart removed so I can be promoted to our management team.
  • I will be unable to delete all the emails you send me until I return from vacation. Please be patient, and your mail will be deleted in the order it was received.
  • Thank you for your email. Your credit card has been charged $5.99 for the first 10 words and $1.99 for each additional word in your message.
  • The email server is unable to verify your server connection. Your message has not been delivered. Please restart your computer and try sending again.  (The beauty of this is that when you return, you can see who did this over and over and over…)
  • Thank you for your message, which has been added to a queuing system. You are currently in 352nd place, and can expect to receive a reply in approximately 19 weeks.
  • Hi, I’m thinking about what you’ve just sent me. Please wait by your PC for my response.
  • I’ve run away to join a different circus.
  • I will be out of the office for the next two weeks for medical reasons. When I return, please refer to me as ‘Lucille’ instead of Steve.

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Out of office!

  1. Puik!

    Moet beslis die een probeer!

    “The email server is unable to verify your server connection. Your message has not been delivered. Please restart your computer and try sending again.”

  2. Zee
    Lekker naweek vir jou ek sal dalkies eers weer Dinsdag kan kuier, moet Maandag bietjie in ‘n ander office wees, sonder internet.

  3. Wees asseblief geduldig, jou oproep sal binne….. 183uur, 36minute en 24 sekondes beantwoord word… Bieb…. ♪♫♪♫ Home isn’t home anymore since…..♪♫♪♫

  4. Oulik. Ek het dit nou baie geniet.

    Zee, lekker om jou terug te he.

  5. Whahaha ek moet hierdie gebruik in my out of office replies!😆

  6. /me maak ‘n nota van ‘n paar van hierdie!😉

  7. Baie oulik. Is beslis paar wat ek kan gebruik🙂 Pikkelik…. jy dalk besig met Telkom op die lyn? hehehehe

  8. Wha ha ha ha ha . . . Ek gaan hier kom idees steel . . .

  9. Hello Zee

    Laat ek net ‘n nota maak van jou adres en seker maak ek stuur nooit vir jou e-pos nie.😎

    Mooi bly Zee, alles van die beste .

    Groete

  10. Ek het nou lekker gelag vir hierdie auto replies, dis amazing ek hou baie van die laaste een

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s