Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Genoeg clues?

30 Kommentaar



 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

30 thoughts on “Genoeg clues?

  1. Zee gaan see toe!😀

  2. kyk….. jy gaan beslis ‘n jol he…… veral as jy jouself nou al so gate uit geniet…

    Dit is baie oulik en pragtig

  3. Ek gaan nie jaloers wees nie, want ek gaan ook more see toe!!! Geniet dit Zee!

  4. Nota aan myself: Herhaal nou tien maal stadig…. Ek mag nie begeer nie, ek mag nie begeer nie, ek mag nie begeer nie, ek mag nie begeer nie, ek mag nie begeer nie………

  5. Tien maal is nie genoeg nie Pikkie .. ek bly op ‘n eiland maar die see by die huis is soooo lekker!! Lekker om so uit te sien ek hoop die weer speel mooi saam vir jou

  6. Ooooo, jy moet lekker rus Zee’tjie !!!!

  7. Geniet dit!

    Wanneer gaan julle?

  8. GENIET!!!!!

  9. Zee, adverteer jy nou swemdrag?

    Hehe

    Geniet elke oomblik en kom veilig terug.

  10. Ag lekker! Geniet dit!

  11. Kaalvoet, waar gaan julle – Dalk kan ons een aand saam me Zee en julle ‘n vleisie op die kole gooi!

  12. Ek is sommer groen van jaloesie – ek wil ook vakansie hê. Selfs net ‘n bietjie son sal al help😈

  13. Enjoy, enjoy, enjoy! 😉

  14. Ek mis die scuba-dive prentjie! Geniet dit… julle verdien ‘n blaaskans!

  15. Skoon jaloers nou!! Groen se ek jou, groen!!

  16. Geniet dit Zee en A3!!

  17. Ek gaan saam!

  18. Ek het ‘n bus gaan huur vir die wat wil saamgaan!! Die bus vertrek stiptelik om 19h00. As jy daar is kan jy saamgaan.😆

    WnB, ja jong, ek wou sien hoe lyk my bikini’s hier!🙂

    Nico, kon nie ‘n prentjie kry nie, toe moes die meermin maar daarvoor opmaak😛

    A3, Kaalvoetkind bly in Korea, maar ons sal maar so oor die see ‘n vleisie saam met haar braai!

    Dankie julle, ek was lanklaas so opgewonde om op vakansie te gaan. (By gesê, ek was darem vyf jaar laas op ‘n behoorlike vakansie!) Ek voel soos ‘n ses jarige😆 Miskien is dit omdat ek nie kan wag om Zeethan se gesiggie te sien nie. Ek dink ons kamera gaan overheat🙂

  19. Zee,

    Jy moet dit geniet en moet nou nie van ons vergeet nie!!

    Die prentjies lyk oulik!!

    Liefdetjies
    xxxx

  20. Eendag was daar ‘n vriendelike donkerkop meisie. Sy kon oor niks anders droom as ‘n wereld vol goue strande en goudgeel sonsambrele waar spesiale mense na hartelus kan sit en die klam seelug kan geniet. Sy het haarself sien rondplas in die skuimende branders wat woes om haar teen die rotse klots en oor die rotspoele breek. Ander kere sien sy haarself op die dek van ‘n plesierboot wat al rondom Kaap die Goeie Hoop seil, terwyl sy heerlik die warm seelug kan inasem en die son op haar vel voel brand. Nou en dan sjierts sy glimmend soos ‘n meermin in die Wonderwereld van Memo, terwyl Poseidon haar begelei. Soms dwaal haar gedagtes saam met haar op haar surf bord en neem haar na die goue branders van die magtige Indiese Oseaan! Op ‘n dag!..dring dit tot haar deur dat sy oppad is om hierdie dromende gedagtes te gaan beleef!!

    GENIET dit…ek’s jaloers, dis koud hier “bo”…:)

  21. Onthou om vir my foto’s te sms!! Jy het belowe😛

  22. Meneertjie haat die see…. Hy wil niks weet nie. Ons het hom nou vertel daar is “fishies” in die see, miskien wil hy vir hulle bietjie kossies gaan gee. Ons sal maar môre moet sien as dit opgehou reën het.

    By dit het die mannetjie ook gastro, en sy neusie loop en omtrent geen kossies wil inbly nie. Oppad moes ons by ‘n garage stop en hom ‘n “bad” gee. Hy was nog rustig die een oomblik en die volgende oomblik sien jy net melk trek..

    But so far I am enjoying it, al motreën dit nou al van ons hier aangekom het.

    Nikata, watter pragtige woorde!!

    O, en hier is net GPRS connections, so ek sal maar baie min waag om eers hierdie meneertjie aan te sit😉

    Wip, sodra ons ‘n foto het mail ek hom vir jou! Ek moet eers gou die card reader gaan koop, nog nie by daai een uitgekom nie!

  23. Dis jou prentjies wat my so geinspireer het! ek wou nog meer skryf maar was aangejaag die kant🙂 jy weet hoe dit gaan as mens eers begin rondkuier op die blogs!

  24. Zee gaan met vakansie!!!

  25. Ek is jaloers maar nie te veel nie, want ek gaan ook (in Desember) see toe- HERMANUS!! (my ou home-town) Ek tel al die dae af…..
    Geniet jul vakansie Zee, en ek hoop die mannetjie word gou beter.

  26. Sjym, Zee, hoop Zeethan voel al beter? Met die tanne van Blommie wat ook so uitkom, is haar magie ook maar lelik omgekrap. Sy het nou al 8 tande.

  27. Pingback: Die week in ‘n storiedop…. « Demoerin’s Klasak

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s