Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Jenny

15 Kommentaar

Jenny, ek weet dat vandag vir jou bitter swaar was, maar weet dat jou moeks veilig in Jesus se hande is. Hierdie vlammetjie sal vir ewig ter nagedagtenis van jou moeder brand.

Die Roos Langs die Muur

‘n Roosboom het beskut langs ‘n tuinmuur

gegroei waar almal sy rose kon bewonder,

En soos die dae kom en gaan

het die roosboom sy takke wyd uitgesprei….


Tot by ‘n kraak in die muur waardeur sonlig speel –

Die roosboom het versigtig na die warmte gebuig

en weggegroei na die ander kant…


Wanneer ‘n geliefde se heengaan diep betreur word,

dink aan die roos en wees getroos –

want gekoester in God se liefdevolle sorg

is sy skoonheid  daar selfs nog mooier.

Skrywer onbekend

Tannie Beppie

11 Desember 1948 – 26 September 2008

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

15 thoughts on “Jenny

  1. Baie sterkte Jenny.

  2. Ken jou nie, maar baie sterkte Jenny! Mag Jesus jou in hierdie hartseer dae toevou in Sy liefde!!

  3. Sterkte Jenny..

  4. Die pyn gaan nooit weg nie, maar dit word beter…. Sterkte Jenny…

  5. Jenny baie baie sterkte!

  6. Sterkte Jenny, ons dink aan julle!

  7. My innige simpatie.

  8. My innige simpatie Jenny, Sterkte!

  9. Baie sterkte aan Jenny!

  10. Dankie julle almal vir julle liefde en gebede. Dit gaan moeilik. Ek wil haar bel of sms en ek kan nie. Ek het vanoggend so verlang. Ek wil haar ‘n drukkie gee of net hello se en ek kan haar stem nie meer hoor nie. Moeksie ek verlang so baie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s