Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

‘n Brief vir my.. (My storie 8)

25 Kommentaar

There is a longing inside each of us…

It is something that no one or nothing in this world can fill.  It is a need that God created inside my heart from the very beginning.  Only God can fill this longing.  Only God can show me love like I’ve never been shown before.

God can make me whole, and it begins with a relationship with Jesus.  God send Jesus as my Saviour.  ‘Saviour’ might have been a new word to me.  A Saviour is someone who rescues me.

I need rescuing from the wrong and immoral thins I do, which is sin.  I fall short of that of that standard of Holiness set by God.  I can try and achieve it by being good, but that is like reaching for the unreachable.  It’s impossible, I cannot save myself.

The good news is that God is not waiting around for me to clean myself up, that’s something that he will help me with.

God sent Jesus to earth to save me.  Jesus took the judgement and punishment I deserve when he died on the Cross.  Even while I was sinning Jesus died for me.  That’s how much he loves me.  He come back to life in three days, proving that he has all authority, even over death.  He was sent by God and he is with me now, even though I do not see him!

Jesus’ part was to take the punishment on the cross.  My part is to believe and act on what Jesus did by admitting my sin, going to him for forgiveness, and asking him to be my saviour, my rescuer.  I am saying yes to these things, I confess to You Lord Jesus.  I turn my heart and mind to you, by the confession of my prayer.

‘Jesus, I believe you were sent by God to take the punishment I deserve and to be my Saviour.  Please forgive me and free me from my sin.  Come into my life and fulfil the longing in my heart that I have had for so long.  Guide me to understand and follow your ways.  Thank you for hearing and answering my prayer.  I love you, Jesus.  In your name I pray.  Amen’

Seun gee hierdie gister vir my en vra ek moet dit asseblief lees sodra ek in die kar klim…… 

‘Waneer God jou na ‘n afgrond lei, Vertrou Hom ten volle dan sal, net een van 2 dinge gebeur, of Hy sal jou vang wanneer jy val, of Hy sal jou leer om te vlieg’

En ek bly nog steeds hoop….. en bid……

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

25 thoughts on “‘n Brief vir my.. (My storie 8)

  1. Ek hoop, bid en vertrou saam met jou
    Love u

  2. Dis al wat ons almal kan doen. Om net te glo en te vertrou dat daar ‘n positiewe uitkoms sal wees. Baie sterkte!

  3. Die brief sê darem dat hy op die regte pad is. Sterkte!!!

  4. Ek ek vertrou, bid en hoop saam met jou!

    Baie mooi brief!

    Sterkte!

  5. Ek doen dit ook alles saam Zee…. Sterkte!

  6. Jip, en onthou:
    If God brings you to it, He will bring you through it
    Baie sterkte!

  7. Ek hoop, bid en vertrou ook saam met jou Zee!

    Sterkte!! (((Zee)))

  8. Baie mooi! Sterkte Zee en mag Sy liefde jou omring en krag gee vir alles wat vir jou voorle! en vir Seun!

  9. Zzz’tjie – it’s the ONE thing I KNOW… I’ve never ever seen any complete turnaround or healing of any specific weakness, disorder or dependency if not by the Grace of God Almighty Himself. Geen pille, geen mooipraat, geen smeek en gekners van tande, geen dreigemente en geen rehabilitasiesentrum kan dit doen nie… i know, they’re trying their darndest to find a ‘cure’ – but there really is none other – than thát saving Grace…
    Don’t stop praying! en vra gerus anytime vir my gereelde saamstem in jou gebed. xx

  10. Daar is baie gebede saam joune, en die hoop beskaam nooit nie!

  11. Baie mooi. Lekker dag.

  12. Zee, het jy al die “cardboard testimonies” op YouTube gesien?

    Die verwysing is http://www.youtube.com/watch?v=RvDDc5RB6FQ

    Maar as jy net cardboard testimonies Google sal jy ook daarby uitkom. Ek tjank elke keer wat ek dit sien. En DIS wat my laat glo dat jou gebede nie verniet is nie.

  13. Zee, miskien ken jy reeds die storie…?

    “Ds. Wesley Gustafson, vertel dat, toe hy as jong man nog by sy ouers in die huis gebly het, hy ‘n wilde lewe gelei en dikwels eers teen dagbreek huis toe gekom het. Maar sy ma het nooit gaan slaap voordat hy veilig terug was nie. Ná sy laatnag-uitstappies sou hy die trappe opsluip na sy kamer – net om die lig in sy ma se kamer te sien brand. Loer hy dan versigtig om die deur, sou hy haar op haar knieë aantref, besig om prewelend vir hom te bid. Wanneer hy dan in die bed was, sou sy sy kamer saggies binnekom en fluisterend sy naam roep: “Wes, Wes?” Ongeneë om te verduidelik waar hy was, sou hy dan maak of hy slaap. Seker dat haar Wesley vas slaap, het sy oor hom gebuk en saggies gebid: ”O God, red my kind!”

    “En hierteen,” vertel dominee Gustafson, “was nóg my vriende, nóg my drang na drank en vroue bestand…”

  14. Dankie almal vir julle gebede. Hoe kan die duiwel teen dit bestand wees!!

    BB, ek sê dit nog die hele tyd vir hom, daar is net EEN wat hom kan help, as hy Hom net wil vra om te help. Miskien het dit nou gebeur!

    Nelba, ek sal bietjie later daar gaan loer. Dankie vir die link.

    WnB, nee ek het die nog nie gesien nie. Iets sê net vir my ek bid nog nie reg en hard genoeg nie (nie omdat hy nog nie reg is nie, maar ek voel net so vandag)

  15. Zee, hoor wat jy sê. Maar ai, al klink ons gebede soms in ons eie ore nie “reg” nie, wil ek graag glo dat die liewe Heer dit tog reg HOOR! Hy ken jou hart!

    Weet jy, ek dink dis eerder ‘n geval van, soms soek ons ‘n mikrogolf-oplossing vir ‘n stoompot-probleem. (Die liewe Heer se tyd is nie ons tyd nie.)

  16. Zee, my hart gaan so uit na jou. Die eenvoudigste gebed val op God se ore en ek glo die gebede van ‘n ma val die hardste. Ons hoef net te kreun en die Heilige Gees doen die res!
    Ek is ‘n lewende getuie van ‘n ma se gebede. Ek was ‘n sex-drugs-and-rock’nroll-girl wat gedink het Jesus is cool, maar net nog ‘n profeet. Nou is ek ‘n Jesus-freak wat in totale afhanklikheid en Geloof en Genade leef. Jesus is my grootste Hero, vir Hom is niks onmoontlik nie.
    Fil 1:6 “omdat ek juis heirop vertrou, dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus.” Hou vas en sê net Amen!!! Baie sterkte, jy is ‘n awesome ma!! (((Zee)))

  17. Zee,

    Die Here het sy eie planne met ons lewe, en soms moet ons lank wag voordat ons weet hoekom hy ons op hierdie pad gesit het, maar op die ou einde verstaan ons baie beter.

    (((Zee)))

    Lekker dag vir jou

  18. Sterkte Zee!! ((((((((ZEE))))))))

  19. Zee,
    Baie sterkte! Ek bid vir jou en jou gesin!!

  20. http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=53500&cat_id=160
    Ek gaan nou almal se blogs met hierdie link spam! Jammer! Kyk of jy “ja” kan stem vir Afrikaans…voor 20/08!

  21. Nelba, ek het gou die “cardboard testimonies” gekyk, dit is amazing. Een wat by my bly en net daarvoor sal ek nooit maar nooit ophou hoop en soos WnB gesê het van die moeder wat aanhou gevra het “Here, red my kind” ophou vra nie. “DRINK, DRUGS, ROCK N ROLL LIFE” en toe hy omdraai “PLAYING PRAISE TO CHRIST” en dan nog ene.. “CONVICTED FELON” en as hy omdraai “BIBLE STUDY TEACHER”.

    Dankie Emmabel!!
    Neykie jy praat so waar.
    Tersia, Carolina, Dellie – dankie.

  22. Nikita, my stem is gelos!

  23. zee,, jy gaan my nou skop…… en ek bedoel dit nie lelik nie…..

    so jammer as dit nie reg uitkom nie….

    Dis ‘n wonderlike brief…… maar ek van daai soort wat maklik glo en vertrou het op ander en is telke male in die steek gelaat. So ek hoop nie dat dit net ‘n brief is nie, en dat dit wel oor sal gaan op aksie…..

    Sterkte en liefies jou

  24. Dankie Zee vir jou stem, ons kort almal se stemme! Ek glo nie hulle gaan jou nie tel as jy ‘n ander naam gebruik ipv jou eie regte naam nie, dus ouens, asseblief, stem vir Afrikaans! ek het ‘n paar Ingelsmanne van die skaaksite gekry wat gaan stem het! Toe, dis ons taal! dankie Zee…ek run hier ‘n campaign op jou en Wipneus se site!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s