Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

If…….

20 Kommentaar

If everything was easy
and nothing made us sad
If everything was easy
and nothing turned out bad
If heartaches never happened
and tears would never flow
We’d stay such little people
and never really grow
 
If everything was easy
and fell into our hands
If everything was easy
and went just like we planned
We’d take it all for granted
and feel no greater gain
For strength comes when we suffer
and wisdom comes from pain
 
If everything was easy
I’d be no good to you
For how could I look at your hurt
and say I’d been there, too?
I’d be a petty person
just an infant all my days
And I’d never thank my Saviour
for the sunshine’s golden rays.
 
Author unknown

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

20 thoughts on “If…….

  1. Dis baie mooi en waar!

  2. Dis mooi, Zee…!

  3. Goeie woorde en baie waar Zee🙂
    Lekker dag verder

  4. Roger is nog baie jonk waar hy hier sing…mooi liedjie, maar jou gedig is Pragtig!

  5. Ek kan ook maar net saam met almal stem. Baie waar!!

  6. Baie mooi woorde en so waar.

  7. Baie ware woorde

  8. Dis skoon scary so waar is dit. Dankie Zee…

  9. Hallo almal, ek het toe ek hierdie gedig raakgeloop het ook gedink dat dit so waar is. Dink net, as alles maklik was, was ons nie die persone wat ons vandag is nie.

    Nikita, sal bietjie by die huis gaan loer na die video!

  10. dis baie mooi zee. En ek weet dit is soo waar!

  11. Xcellent, Thanx!

  12. Wat is fout met jou blog? Alles lees ekstra groot letters van die kant.

    Die gedig herinner my aan 2Kor 12:7-10

  13. Ek het die gediggie gelees en dit het my laat dink aan ‘n paar uitsonderlike mense in my lewe. Ek bewonder hulle omdat hulle, ten spyte van al die swaarkry op hulle pad, altyd ‘n besonderse lewensblyheid uitstraal.

    WnB: Ek het weer gaan nalees oor jou aangehaalde teks. Ja, miskien probeer ons soms te hard om ons eie selfstandigheid en baasskap oor ons swakhede na te jaag. “Human strength is like the flower of the field that has its day in the sun but then shrivels up and dies. Enduring strength lies in God alone.”

  14. Kyker, welkom hierso! Jou woorde is so waar…

  15. Ek is so ontstig! Dit lyk my Kyker het sy blog uitgevee… 😦

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s