Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Leer Engels

18 Kommentaar

Author unknown 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

18 thoughts on “Leer Engels

  1. tsk……

    Jy weet mos ek is ‘n plaasmeisie…… was al deurmekaar met
    die eerste sin van die hekse…

    Dis interessant

  2. ek het vergeet om reg in te log…. sorry

  3. 😆 dis oulik, alhoewel my brein en tong nou heeltemal geknoop is!

  4. Ek dink ek moet dit vir die klein helsems gee om te memoriseer!👿 dit sal hulle besig hou!

  5. lekker dag vir jou zee

  6. Whahaha Kaalvoetkind!! Neem ‘n tape recorder saam😆
    Pampoentjie, jy is vergewe!
    Wipneus,😆

  7. Eish, wonner wie het tyd gehad om dit uit te dink!

  8. Hitch, which, what??? Baie oulike stukkie lag.

  9. /me het solank die voorskriffie vir jou loop haal Zzzz’tjie…
    Het iemand ‘n emmerkie Takiela virri afsluk???

  10. toe ek klein was, het ek my esse gesleep, toe leer hulle my die volgende sê: Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep sonder Sannie sê Sannie sleep swaar

    Ek gaan hierdie hier bo nou oefen😆

  11. LOL! lekker tongknopers!🙂

  12. Nou is ek twisted!!!! 😆

  13. Sjoe nou verstaan ek nie meer nie, gelukkig praat ons nie daardie Engels hier in New Zealand nie, dankie tog.

  14. Sjoe omtrent tongknopers!

  15. Moerby! Baie oulik.

  16. Goeie genugtig..never mind my tong….my kop spin!

  17. So waar , maar ek wil nie sukkel en upstickles he in my lewe nie.Maar ja dit laat mens groei.

  18. Ai, wag ek dink ek moet weer by les 1 gaan begin😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s