Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Power Surges

9 Kommentaar

Hopelik kom my Power Surges gou terug….. My mind is blank…

Intussen sal ek maar aan Boendoe en Bottertjie se tags werk.

Dan is ek ook besig met ‘n Betty Boop projek…..

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

9 thoughts on “Power Surges

  1. Hehe – oulik.

    Lekker dag.

  2. Uhm… ek is dan ook verskoon, ek het ‘n “blank mind” :mrgreen:
    Kan nie wag om die Betty Boop projek te sien nie

  3. Vat dit rustig. Môre is regtig nog ‘n dag.

  4. Ag ja, wat! En dis in elk geval Maandag, glad nie die tyd vir power surges nie! 😆

  5. Het jou probeer bel, maar lyk my jou foon is ook af. Het boodskap gelaat.

  6. Cool!😎

  7. Hi Zee

    Ek het ‘n hele black out gehad…

    Hehehe … just press the reset button…
    😦 sorry as ek jou omgekrap het… het het ekskuus gese daar oppie plaas

  8. Bierpens, ek het vir jou comment gaan los, jy het nie nodig gehad om oor enige iets ekskuus te se nie….. Inteendeel, dit het baie vir my beteken!

    WnB, ek bel jou more, gebruik nou daardie simcard in my 3G en nie meer my spaar foon nie… Ek het nou fancy geword soos julle met ‘n gadget en hoef nou nie meer my foon as modem te gebruik nie!🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s