Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Jealous?

10 Kommentaar

How Strong Is Your Jealousy? This is a 3-part test. It gives you an idea of the kinds of jealousy you might experience as well as how strong that jealousy is.  Think about the person you are married to or romantically involved with (your “significant other”); if you aren’t involved right now think about your most recent relationship. Hoe jaloers is jy?

Hoe jaloers is jy, doen gou die toets!

My telling was 56.

89 or lower: you feel secure and trusting in your relationship.
90-109: you feel fairly secure and trusting in your relationship.
110-132: You are prone to jealousy, but it doesn’t get in the way too often.
133 or higher: You are feeling pretty jealous. Think about the basis of your feelings, thoughts, and behaviors. Has your partner given you a reason to be jealous? If so, you may want to work on this with your partner. If not, are there are strategies that you can find to curb your jealousy?

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

10 thoughts on “Jealous?

  1. 51…
    Ek is nie ‘n jaloerse persoon nie…everyone needs their space…
    As mens iemand vertrou en seker is van die verhouding, het mens mos nie nodig om jaloers te wees nie, of is ek naief?

  2. 53 …

    Kaalvoetinireen dit is soos jy se …. As daar vertroue tussen 2 persone is, is daar nie plek vir jaloesie nie.

  3. 51

    Lyk my ek is nog veilig! whahaha 😆
    Ek stem saam die boonstes as daar vertroue is dan het mens nie nodig om jaloers te wees nie!
    Maar haai, ek sal kwaai raak as iemand my teddie wil steel:mrgreen:
    Los maar net my ou goedjies uit! he he

  4. Jaloers is seker my middelnaam.

  5. Nee wat ek hoefie daai toetsie te doen nie – ek is jaloers PUNT…😳 ek het dit eendag lank terug in ‘n bloginskrywing omskryf as ek reg onthou… die engelse se omskrywing is amper beter: i’m jealous, but i’m not envious… i’m not suspicious and i’m certainly not resentful or green-eyed(afguns?? nyd??). dit beteken nee, ek krap nie in liefie se pos of epos rond nie… ek lees nie sy sms’e of check sy cellphone etc nie – maar ek guard dit wat ons saam het jealously – ek reken dis ok so – even God is ‘n jaloerse God – What’s His is His – and thus, what’s mine is mine… solank liefie my nie afsê nie is hy myne en dan waak ek oor dit wat myne is (met ‘n ystervuis en ‘n evil eye indien nodig😉 – maar weereens is die Afrikaanse reference nie juis vreeslik beskrywend nie.

  6. Stem nogal saam met julle, as daar vertroue is, is jaloesie nie nodig nie!

    BB, as jy dit nou so uiteensit, is ek dan ook “jaloers” !

  7. Ek sal more weer hier langs kom vir die toets, op my blogroll kan ek nie by jou uitkom nie, kliek toe op ‘n link by kommentaar en toe kom ek hier uit…weet nie wat fout is nie, vir 2 dae al…

  8. Ja BB stel dit presies soos ek dit sien!!! Ek grou ook nie in sy goedjies nie, maar daar is “Snakes” daarbuite. Mens moet maar wakker loop!
    whahaha 😆 Ek “guard” my Teddie en ons geluk:mrgreen:

  9. dink almal het maar tikkie jaloesie in homself….. hang net af hoe jy reageer daarop….

    ek glo daaraan om spasie te gee….. jou eie ruimte om jouself te wees en jouself te geniet soms op jou eie en vir jouself….. nog gewerk vir my tot dusver

    Baie oulik Sommer

  10. Ek kom die toets ok maar net-net deur. Maar sien myself nie as jaloers nie, net blêrrie versigtig!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s