Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

TGIF

18 Kommentaar

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

18 thoughts on “TGIF

  1. Lekker naweek vir jou ook!

  2. en vir jou liewes see se scribbles

  3. Vir jou ook!! Gaan vir goud en geniet! 🙂

  4. Ek hou al ‘n hele 2 ure naweek! Dis lekker…
    Geniet jou naweek ook Zee’tjie

  5. Zee, ek het verlede week die eerste keer jou blog gelees. En ook Nathan se blog. Tussen jou en Carina het ek die week al my oë uitgehuil!
    My dogter gaan volgende jaar hoërskool toe. Ons woon in Gordonsbaai en in die Helderberg is dwelms (veral tik) ‘n verskriklike probleem. Daar is ‘n groot tik fabriek in die Strand en dis so hartverskeurend dat die polisie basies niks kan doen nie. Die wette beskerm die krimineel. (my man is in die polisie en ons baklei baie oor die dinge – hulle hande is afgekap!)
    Jou blog het my net laat besef ek is nie die enigste ouer wat bekommmerd is oor my kind en dwelms nie. Sy is gelukkig nog nie daarby betrokke nie, maar ai, die groepsdruk in die skole is so erg. Ons het haar al alles van dwelms vertel en my man het al die tik lollie huistoe gebring en foto’s van die dwelms vir haar gewys. Maar gaan dit help?
    Zee, ek bid vir jou en jou familie en ek glo Jesus gaan jou seun help. Moenie moed opgee nie.
    Carina, ek weet jy lees hier. Jy is in my hart – ek wens ek kon jou ‘n drukkie gee en bietjie van die seer oorneem by jou.
    Lekker naweek vir almal – die baas het gesê ons kan nou huistoe gaan!
    Liefde

  6. Lekker naweek zee hoop dis n rustige een!

  7. ‘n Baie lekker en vreugde volle naweek vir almal

    ((( Zee )))

  8. Lekker naweek vir jou ook Zee!

  9. Dieselfde by jou!

  10. Geniet die lekker naweek wat voorlê

  11. lekker naweek Zee!

  12. Relax en geniet dit!

  13. Ag, lekker, Betty Boop! Lekker ene vir jou ook!

  14. Lekker naweek vir jou ook.

  15. Silver en Semisoet, baie welkom hier!

    Nella, baie dankie vir jou inloer, ek hoop dat my blog vir iemand eendag van baie waarde sal wees! Ek hoop as jou dogter Zeethan se storie lees, sal sy besef watse skade dwelms veroorsaak. Jy is so reg = diie wette beskerm die krimineel. Ek het die baie raakgesien oor hoe vinnig die dwelmhandelaars los kom en net verder aangaan om destruction te saai!

    Ek hoop almal het ook ‘n awesome naweek gehad!!

  16. Aaaghhhh! Dis Maandag! Gee my krag! Is nie baie lus vir hierdie week nie! Dit is 37 grade in Nelspruit vandag! Stuur vir my ‘n lekker koue bier, Zee!

  17. One icecold beer coming up!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s