Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Zee se Blog Toekennings!

19 Kommentaar

Baie dankie aan Eilandkind en vir die pragtige blog award wat sy aan my gegee het omdat sy dink dat ek bitter mooi goed skryf en dikwels soveel wonderlike juweeltjies op my blog het.  Eilandkind, baie dankie, ek het nooit in my wildste drome ooit so iets verwag nie.  En toe sluip Wipneus ook in met nog ene.  Dankie julle, ek sal hierdie blog award vir altyd troetel.

 

 

Die reéls is eenvoudig:
1. Maak ‘n blog inskrywing en gee die toekenning aan sewe ander blogs waarvan jy hou.
2. Gaan na hulle blogs en vertel hulle dat hulle ‘n toekenning van jou gekry het.
 

Ek gee my blog toekennings aan:

Sonkind  Vir jou altyd goed nagevorsde inskrywings

Carina  Carina, jy en Nathan het my geleer wat kwaliteit lewe eintlik is, en dat ek baie dankbaar moet wees oor wat ek het en om dit te vertroetel

Rosie  Jy laat my altyd so diep dink

Emil vir sy View on Reality (Al verstaan ek nou nie aldag die hogery Afrikaans en Engels nie)

Elf vir haar pragtige stories en gedigte

Wosonki Hierdie paartjie het diep spore in my hart getrap van dag een af.  Dit is vir my so mooi om die liefde van die twee te sien op die blog!

Boer in Ballingskap Vir sy interessante manier om my bewus te maak van ‘n ander land se kultuur.  En sommer net oordat hy my heel eerste hier op WordPress welkom geheet het!

Daar is natuurlik nog baie ander wat ek religously elke dag lees al comment ek nie eers by julle nie.  Dankie dat julle my altyd laat lag, huil, tsk en huiswerk gee, en laastens dat ek altyd by julle almal so lekker kan gaan kuier!

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

19 thoughts on “Zee se Blog Toekennings!

  1. I shall endeavor to proceed forthwith with anointing 7 distinct conquistadors to the worthy forum of winners! I am inclined to acquiesce your request😉

    Yes, jong … baie dankie.

  2. Jinne Emil, hier moet jy asb plat afrikaans praat😉

  3. Hierdie toekennings word verdien. Hulle is almal ook van my gunstelinge, vir dieselfde redes. Baie geluk julle!

  4. Emil is weer in sy element vanoggend! whahaha 😆

  5. 😆 lus vir bietjie speel … terg. Dankie tog vir woordeboeke😎

    Lekker naweek, almal.

  6. Zee, baie dankie van die Wosonki’s se kant af. Ons moet tog ‘n afspraak vir ‘n ou koffietjie maak!😀

  7. Gun my die geleentheid om vandag ieder en elk se daggie beitjie op te kikker!

    A presious little girl walks into a pet shop and asks: ‘Excuthe me, do you have any widdle whabbits?’ The shopkeeper’s heart melts, he gets down on his knees so that he’s on her level, and says “Do you want a widdle white wabbit or a thoft fluffy bwhack wabbit or one like that widdle bwown wabbit over there?” The little girl blushes, went down on her heels, puts her hands on her knees, leans forward and whispers… ” I don’t weally fink my pyfon gives a phuk…”😆

  8. (zee) dankie, jy het in my blogwereld ‘n spesiale plek😉

  9. /me buig laag en sê nederig dankie – dis ‘n groot eer komende van jou af Zee.🙂

  10. Pingback: Blog Oscars

  11. Baie geluk met jou toekenning! 🙂

  12. Geluk met jou toekenning Zee! En geluk ook sommer aan al die ander wat die toekenning van Zee af ontvang het.

  13. Dankie Reisiger, vir jou ook hoor!!

  14. GELUK MET JOU TOEKENNING….. niemand verdien dit meer as jy nie. Jy sit altyd so ietsie spesiaal in vir elkeen van ons om te gebruik, dis ‘n fees en tog ‘n lewensles elke keer as ek jou blog lees….

    Sou jou baie graag wou ontmoet….

    xxx

  15. Pingback: Comments on “grief” « Nathan, our gift from God

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s