Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Dankie tog!!

10 Kommentaar

Dankie tog die naweek het aangebreek.  Ek glo nie ek sou nog een dag meer kon hanteer nie.  Tussen computers wat dink hulle is op vakansie en jy nie jou werk gedoen kan kry nie, en Zeethan wat alweer siek was (darem op en wakker vanoggend maar wil nog nie eet nie) dink ek dis wat ek moet gaan doen die naweek!!  Geniet julle naweek en hou matigheid voor oë😉

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

10 thoughts on “Dankie tog!!

  1. Geniet jou naweek ook en baie sterkte met die kleinman🙂

  2. Met die prentjies sweer mens jy werk vir die “Loslyf” in jou spaar tyd. Jy kan Zeethan maar oorstuur na my. Euro Disney is net so uur se vlieg van my af.🙂

  3. Geniet dit Zee.

    Kan ek ‘n stywe dop voorstel?

  4. Lekker naweek vir jou en jou gesin Zee! Gee daai pragtige seuntjie ‘n stywe drukkie van my af . 🙂

  5. Geniet die naweek. Ek is ook bly hierdie week is verby.

  6. Geniet jou naweek Zee😉

    Ek hou van hierdie pic😆

  7. Heyhey it’s Friday!!! Uitblerrie-eindelik!!! Geniet jou naweek Zee en kry maar my skoonseun vinnig beter, ek spook ook aan hierdie kant met die mangels! Jou Bettie word by die dag meer en meer sexy!!

  8. (( Zee )) Alles van die beste Zee, vlieg hoog. Hoop julle het ‘n gesonde en aangename naweek. Kyk mooi na jouself in die proses ok? x

  9. Ek dink jou prentjies is te sexy – nog beter as Loslyf s’n :lol:@ Rustig

  10. Rustig, mannetjie se tassies is gepak!!!
    Pikkelik, hoop jou kleingoed val darem al beter, gelukkig is pappa nou by die huis!
    Elf, dankie vir jou inloer😉
    Riaan, welkom terug in ons midde.
    Hoop almal het ‘n rustige naweek gehad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s