Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Sandpaper

11 Kommentaar

When you have to put up with mean people,

Think of them as sandpaper.

They may scratch you,

Rub you the wrong way

But eventually…….

~~~

You end up smooth & polished

And the sandpaper……?

It’ll be worn out & ugly!

~~~

Makes you think, doesn’t it?

Every office has at least one piece of sandpaper.

~~~

“Never loose sight of who You Are, Cox You Are the Best thing God ever Created, Embrace the gift”

~~~

Author unknown

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

11 thoughts on “Sandpaper

  1. Ek hou hiervan Zee!!! Ek het ook sandpaper in my lewe😆

  2. Sommige is soos “angle grinders”. Hulle maak jou gedaan.😆

  3. Wip, ek dink ons almal het maar so bietjie skuurpapier in ons lewe. Maar dis cool, ons kom gepolish anderkant uit😉

  4. Ek het ook sandpaper in my lewe. En soos jy sê:
    Dis cool….

  5. Ek is besig om die sandpapier uit my lewe te sny… Nee kriek, ek is nou-al genoeg gepolish!

  6. Hoe se die Bybel?

    Yster slyp yster en so slyp een mens ‘n ander.

    Of so iets.

  7. Sandpapier skuur maar seer!

  8. Ek blink al all over…😉

  9. Pragtige boodskap🙂

  10. My vel is al afgeskuur….. eina…..

  11. Ai tog, Tannie Zee

    Ek sien jy raak al hoe haastiger. En die doek hou!!!!! Zeethan gaan fris bene he van al daardie skoppery.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s