Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

My Mosaic

6 Kommentaar


Die foto’s in die mosaic is antwoorde op die volgende vrae:

Wat is jou naam?

Wat is jou gunsteling kos?

Watter hoërskool het jy bygewoon?

Wat is jou gunsteling kleur?

Watter vermaaklikheid ster is jou gunsteling?

Jou gunsteling drankie?

Jou droom vakansie?

Gunsteling nagereg?

Wat wil jy wees wanneer jy groot is?

Wat in die lewe het vir jou die meeste waarde?

Een woord om jouself te beskryf?

Jou blog/flickr/chat naam?

Dankie aan Eilandkind wat dit ontdek het, Paula wat ons daarvan vertel het en Juffrou Dellie (wat dit so mooi verduidelik het aan die “IT gestremdes”)

Krediet vir foto’s

1. Protection, 2. amarelo-macarrão, 3. Kempton Park (Sunbury ) Antique Fair 29/07/08, 4. r u bored of eyeshots?, 5. Brad Pitt 3, 6. Poke, 7. Kuda Giri, Maldives, 8. J for Joy, 9. Plastic Surgeon, 10. Cosmic Dream, 11. love…, 12. Sunset near West-aan-zee (Terschelling)

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

6 thoughts on “My Mosaic

  1. Wow dit is mooi, ek wou dit ook probeer het Vrydag, maar die werk blok dit!

  2. Pragtige foto’s keuse. Daai oog is haunting en die waterdruppel(?) mesmerizing! Brad Pitt is bietjie obvious😉 maar die Maldives … wow, wat ‘n lekker skuba-plek!

    Wonderlike mosaiek.

  3. baie mooi Zee..
    Ek hou van die twee kleintjies, onder in die middel..

  4. Stunning mosaic you made for Nathan – my personal favourite! Godd bless is little sole.

  5. I have to agree with Emil!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s