Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

The truth about Painkillers

29 Kommentaar

Oxycodone (Painkillers) Facts

The Truth about Painkillers: these medicinal drugs trap tens of thousands seeking relief from pain and discomfort.

Street names for Oxycodone:

Oxy 80s Percs OxyCotton Oxycet Hillbilly heroin

It is the principal ingredient found in Oxycontin, Percocet and Percodan. It is a legal narcotic drug available by prescription to treat severe pain. In pill form it is a controlled-release medication. When the drug is abused, it is crushed and snorted, chewed or mixed with water and injected – eliminating the time-release factor and providing a quick and intense rush to the brain. As powerful as heroin, Oxycodone affects the nervous system the same way.

Short-term Effects:

Common side effects include constipation, nausea, sedation, dizziness, vomiting, headache, dry mouth, sweating and weakness.

Long-term Effects:

Chronic use can result in increased tolerance so that higher doses are taken to experience the initial effect. Over time, the drug becomes addictive, causing withdrawal symptoms when discontinued. These symptoms include restlessness, muscle and bone pain, insomnia, diarrhea, vomiting, cold flashes and involuntary leg movements.

Download full version of Painkillers

Foundation for a drug free world

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

29 thoughts on “The truth about Painkillers

  1. Codeine is ‘n bliksem! Jy raak verslaaf sonder dat jy dit weet! Jou liggaam genereer later self pyne (wat dan nou onttrekking is) net sodat jy die goed moet afsluk! Na ek dit uitgevind het bly ek vir ewig weg van enige pynmeds wat kodeien bevat!!! Not nice!

  2. Pain killers is verslawend maak nie saak hoe mens daarna kyk nie!

  3. Eish! Kaalvoet, jy praat seker nou van my geliefde oupatjies, ne??
    Nee, ernstig, ek probeer so ver as moontlik van pynpilletjies wegbly.

    NS. Zee, ek glo my huiswerk gaan voor Krismis in wees! Jy sal dit nou nie glo nie, maar ek het nie een enkele foudie van my kleintyd nie. Moet by moeder gaan soek, maar dis ook so blooming diep en ver ingepak…

  4. Ai, Boendoe, het jou nou net gered van die spam boksie😉

    Jip, ek probeer maar ook sover wegbly van pille af want ‘n mens weet nooit of jy “die verslawende persoonlikheid” het of nie. Ek vat nie die kans nie dankie!

  5. Ek haat pille – drink dit net as ek dink ek gaan dood.

    Ek het ‘n halwe disprin nodig om my van hoofpyn te red. So eenkeer ‘n jaar.

  6. In die laaste maand het ek ‘n afsku in pille gekry, en waar ek gewoonlik vinnig ‘n Panado of Grandpa gedrink het as dit net voel ek kry ‘n hoofpyn, drink ek liewers net baie water en maak my hare so biekie los en dan is ek piekfyn

    Lekker dag Zee

  7. Dankie vir die inligting.
    Gelukkig is ek allergies vir Codeine🙂

  8. Ongelukkig is ek skuldig aan die pynpille! Ek kan nie ‘n dag gaan daarsonder nie! Ek weet nie eers wat al die bestandele daarin is nie!

  9. Daars nie `n manier wat ek met pyn loop nie,Panados en Disprins moet maar werk.Maar verder vermy ek medikasie.

  10. Brein, welkom hier!

  11. Ja dankie Zee uiteindelik, lekker dag.

  12. Zee

    Ek hoop nie jy gaan gou ‘n blog oor blogverslawing skryf nie. Dan is ek binne in my moer. Pla my niks om verslaaf te wees nie.

  13. Cool, ek moes seker iets lekker verkeerd getik het, dankie Adriana!

  14. Zee
    😆 En die gevreet wat ek gesoek het is😯 Dink ek in elk geval.

  15. Hi Zee!
    Ek is skuldig aan seker pynpille… ek het seker pyne wat soms net nie vanself kan weg gaan nie so dan vat ek preskripsie pynpille!

    Vir kopseer kyk ek eers so rukkie of dit nie weg gaan nie, en dan sal ek ‘n grandpa drink if “all else fails”

    Ons het so maand terug ‘n stel afgetrap waar manlief anaphylactic skok opgedoen het agv verkeerde pille (wat hy by sy ma gekry het) gedrink het… ek is nou nog moerig vir haar daaroor!!!!!!!!!!!!

    Adrie
    As jy op die vorige blog gaan kyk sal jy sien ek het vir Zee ‘n boodskap in bold gelos wê la ka pêla ek was tog eerste!!

  16. Nats

    Jy moet net nog News 24 verruil.

  17. want to know about the normal pain tabblet DISPRIN

  18. Jeanette,

    I searched for some answers for you. Please visit these sites. I hope that it will be of some help. Disprin is a form of asprin.

    http://www.druginfo.adf.org.au/hidden_articles/analgesics_aspirin.html

    http://www.merck.com/mmpe/sec21/ch326/ch326d.html
    Here is a small extract from merck.com

    Symptoms and Signs on Asprin and other Salicylate Poisoning.

    With acute overdose, early symptoms include nausea, vomiting, tinnitus, and hyperventilation. Later symptoms include hyperactivity, fever, confusion, and seizures. Rhabdomyolysis, acute renal failure, and respiratory failure may eventually develop. Hyperactivity may quickly turn to lethargy; hyperventilation (with respiratory alkalosis) changes to hypoventilation (with mixed respiratory and metabolic acidosis) and respiratory failure.

    With chronic overdose, symptoms and signs tend to be nonspecific and vary greatly. They include subtle confusion, changes in mental status, fever, hypoxia, noncardiogenic pulmonary edema, dehydration, lactic acidosis, and hypotension.

  19. Nee met respek, OxyCodin is ‘n baie spesifieke pynmiddel en dit aktiewe bestandeel daarin oxycodone, kom NIE in alle pynstillers voor nie. Hierdie is ‘n baie spesifieke voorskrif-middel en dit is gevaarlik as jy dit misbruik.

    Vir iemand met kanker, is dit ‘n ander saak.

    Onthou om newe-effekte reg te lees. Dit beteken nie dit GAAN gebeur nie.

    Moenie alle pynmiddels oor dieselfde kam skeer en die baba met die badwater uitgooi nie.

    Hier is ‘n betroubare bron. Die Amerikaanse Federal Drug Administration.

    http://www.fda.gov/

  20. Ek dink n mens moet onthou dat die inligting vir leke opgestel is, Rosa. Mense soos ek wat dink alle pynstillers is aspirien, paracetomol of morfien. Vir die gewone mens is oxycodine so goed as n vloekwoord. Mense met n beperkte chemie agtergrond weet dat dit n verbinding is, maar nie wat die verbinding kan doen nie. Daarom dat die inligting dit as n pynstiller definieer.

    Tog is dit baie belangrik om te onthou dat nie alle pynstillers oxycodine bevat nie. As n mens onseker is oor die aktiewe bestandeel van jou produk kan jy dit op die FDA website gaan soek.

    Aspirien laat jou nie so lekker vlieg as oxycodine nie. As jy denkbeeldige pyne wil verlig sal jy wel sorg dat jy jou vliegtuig van keuse betree. Mense wie se geliefdes omtrent altyd middels met oxycodine gebruik is dalk verslaaf.

  21. Hi Zee

    Mens moet maar baie versigtig wees vir pynmiddels. Ek weet vir ‘n feit dat Grand pa poeiers groot skade kan aanrig. En aan die meneertjie raak jy baie vinnig verslaaf. Ek weet ook van iemand wat aan Compral verslaaf was! Die probleem kom in dat jy dit elke dag begin sluk vir as jy “miskien” daardie pyn gaan ontwikkel.

    Sommige mense drink weer hulle pyn tablette saam met drank, hoekom hulle dit doen verstaan ek nie. Maar dit is ook baie gevaarlik.

    My Teddie kry bv erg sinus, ons dokter het gesê Sinatabs met kodeine moet baie, baie versigtig gebruik word. Soos Kaalvoet sê: Kodeine vat jou en jy weet dit nie eers nie!

    Dit is ook hoekom daar staan, moenie medikasie aaneenlopend vir langers as 14 dae gebruik nie. Dan gaan mens maar dokter toe dat hulle die probleem kan soek.

    Net-nou sit mens met ‘n groot siekte en dan nou nog verslawing ook. Pille is gevaarlik, nie almal gebruik dit soos hulle moet nie.

    Ek het ook nie vir my kinders Disprin gegee toe hulle klein was nie, dit kan Reye syndrome veroorsaak.
    http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-2064-2069,16996.asp

    Mens moet maar net enige pynmiddel versigtig hanteer, soos jy sê dis waar dit by die “te” kom waar die probleme kom.

    Later doen die gewone ou disprin nie meer die ding nie, en dan begin die verslaafde na sterker pynmiddels soek, selfs pynmiddels vir spesifieke toestande. Voorskrifte word vervals en die pille word vrylik op die swart mark gekoop.

    Hierdie dinge is scary!!! Soveel lewens is al bemors met pynstillers! Mense kry bv lewer of nier skade of ander is hule lewens kwyt agv ‘n oordosis!

    Dankie vir die inskrywing Zee!

  22. Nou verstaan ek nie meer nie. In my jong tyd het ons Disprin en Codis gekry wat almal vir ons vertel het dis dieselfde ding. Twee van die groot en lekker dik oplospille in bietjie warm water en ‘warm toegemaakte lyf, het die griep gogga gou uit jou uitgesweet in een nag. Toe word Codis gestop want dit was nou kwansuis gewoontevormend, en bietjie later word die Disprintjies baie kleiner en baie dunner. Ouer mense sal dit nog onthou.
    Nou is my vraag: hoekom moet ek nou VIER van die kleineres in warm water neem om uit te sweet, en dan sweet ek ook nie eers goed uit nie. Weet iemand in die laboratoriums iets wat ons nie weet nie?
    Ek is ‘n leek en ek vra maar net!

  23. Pynpille, poeier, oplostablette ens. is in my oog gevaarlik punt! Dit is nodig om sekere pyne te verlig, ja, daarmee stem ek saam, maar ek het my oupa se marteling beleef omdag hy aan Grandpa verslaaf was en het die ewige vrees vir oor die toonbank medisyne ontwikkel. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het in die huis elke denkbare middel vir elke denkbare kwaal, omdat ons naaste apteek 49km van hier af is, maar dis met ‘n doel vir spesifieke simptome en word nie sommer net gebruik nie. Ek dink alle medisyne is gevaarlik soos enigiets anders waar ‘n TE by kom.

  24. Baie dankie aan almal vir julle insette. Ek waardeer dit.

  25. Julle is reg. GEEN pil op aarde moet met drank geneem word nie. Dit is net uit-uit.

    En gewone pynstillers, as mens dit gebruik soos op die boks geskryf of soos jou dokter se, kan jy nie verslaaf raak nie. Mense raak verslaaf as hulle, hulself vergryp. As hulle 7 pille drink en daar staan 3, byvoorbeeld. Of daar staan hou op na tien dae en na drie maande drink jy dit steeds.

    mens weet in jou hart as jy dit oordoen.

    Zee, jy doen wonderlike werk hier om mense bewus te maak. ((ZEE))

  26. Where do teens get drugs now? From the home medicine cabinet
    last updated: August 12, 2008 10:47:53 AM

    Are we winning the war on drugs?

    John P. Walters, the director of the White House Office of National Drug Control Policy, who was in the San Joaquin Valley last week, says the answer is yes and no.

    Youth illicit drug use is down, and workplace drug testing results show adult drug use is down. So illegal drug use has decreased, and Walters is optimistic that trend may continue with a new era of cooperation between the United States and Mexico’s president, Felipe Calderón.

    But a new danger has emerged — the growing abuse of prescription medications. There’s no time to celebrate successes in fighting illegal drug use; prevention and education efforts — at all levels — need to address this new threat.

    Prescription drug abuse is happening on two fronts — youth get them, mostly for free, from their home medicine cabinets; adults go “doctor shopping” to get more than they should be taking by getting prescriptions from multiple sources.

    Recent figures from the National Institute on Drug Abuse show that while marijuana use among teens has declined in the past few years, more teens abuse prescription drugs than any illicit drug except marijuana.

    Teen abuse of prescription medications is serious because many teens (41 percent) mistakenly believe the abuse of medicines is less dangerous than abuse of illegal drugs.

    In addition, some teens use prescription and over-the-counter drugs in combination with alcohol, which can lead to dangerous drug interactions or other medical consequences.

    Parents must be aware of this drug risk in their own medicine cabinets. The prescription drugs most commonly abused by teens are painkillers, depressants or anti-anxiety drugs and stimulants. These medications should be closely monitored in homes with young people to reduce access. In addition, parents are in the best position to teach children the dangers.

    Adults who are misusing prescription drugs are another part of the problem. Some patients fraudulently obtain prescriptions from multiple sources, allowing them to take higher dosages than is safe.

    Another danger occurs when people, either intentionally or unintentionally, take multiple prescription drugs, which can result in deadly combinations. This is called combined drug intoxication, or CDI. The high-profile death of actor Heath Ledger in January was a case of CDI.

    With progress in the fight against illegal drugs, now parents, medical providers, educators and law-enforcement agents must focus on the dangers of abusing prescription drugs.

    Education efforts must teach people that, when abused, prescription medications can be just as deadly as street drugs.

    http://www.modbee.com/opinion/story/389343.html

  27. Pingback: Audio interview about the painkiller trade « The Lost Highway

  28. Pingback: The Lost Highway

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s