Zee Se Scribbles

Waarvan die hart vol is, loop die mond van oor

Vlieg hoog!

6 Kommentaar

Juanita’s music is a big inspiration for many people! This surely is one of the biggest gospel songs ever written in South Africa!

Juanita is een van my gunsteling sangeresse en hierdie is regtig een van die mooiste liedjies.  Geniet dit saam met my!!

Wippie, hierdie ene is spesiaal vir jou! 

Author: Zee

Waarvan die hart van vol is, loop die mond van oor....

6 thoughts on “Vlieg hoog!

  1. Zee baie, baie dankie. Het ek al vir jou gesê dis die enigste nuwejaarsvoorneme wat ek gehad het vir 2008!!! Juanita se vlieg hoog. Toe ek dit hoor, laat Desember 2007, het ek dadelik die cd gaan koop.
    Ek het toe al besluit dis al wat ek in 2008 wil doen.

    As ek gedurende die jaar my pad verloor is dit maklik, sit net die volume hard en luister Vlieg hoog.

    En ek sprei my vlerke en daar gaan ek…. hoog en hoër op my reis deur die lewe.

    Dankie. Ek het inderdaad ook weer my pad vanoggend gevind.

    Geniet die klein stukkie van die naweek wat oor is en sterkte vir jou boetie. Liefde ook vir A3.

  2. Ek het hierdie song nou 2 keer oor geluister!! Hierdie blog wêreld laat mens stom…. kan jy glo dat ‘n blog maat mens sommer so vinnig weer terug op die kan pad sit.
    Baie mooi video Juanita lyk sommer of sy wil vlieg en dan wil ons almal aan die vlieg gaan😆

    Dankie Zee

  3. He he He

    Verskoon nou die uitlating. Ek was van plan om die lied op my blog te sit oor vlieg.

  4. Wippie😉 Hierdie liedjie doen dit net baie dae vir my as ek baie down en out voel!

    Adrie, lekker voorgespring nê!! Nou vat hierdie dan sommer as my huiswerk ook (jy het mos daar by Wippie gesê sy moet my tag)🙂

  5. Zee

    Duidelik is jy ‘n goeie begryper wat ‘n halwe skimp nodig het.

  6. Zee, die liedjie doen dit vir my ook. Ek het dit op my rekenaar. Toe ek onlangs 40 word, was dit my birthday song vroegoggend – eks uit die woestyn se 40 jaar en nou vlieg ek hoog vorentoe. Kan jy glo toe ek my pakkies begin oopmaak, was dit my geskenk van ‘n goeie vriendin, die hele cd. Dis profeties!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s